“Daar is geen grief of enige politieke saak wat die geweld en verwoesting kan regverdig wat ons in KwaZulu-Natal of Gauteng gesien het nie.”
Lees meerAlles vir Maandag 12 Julie 2021
‘Hoogste hof het g’n fout begaan’
“Meneer Zuma het nog altyd oor die sleutels van sy eie tronkdeur beskik.”
Komitee oor verdediging vergader gou oor onluste
Die gesamentlike staande komitee oor verdediging sal Woensdag dringend met die minister van verdediding en senior bestuur van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) vergader oor die sekuriteitsituasie in die land en verwante sake.
SAKP veroordeel geweld, misdadigheid
“Ons doen ʼn beroep op diegene wat hulself aan dié menseregteskendings skuldig gemaak het, om dit onmiddellik te staak.”
Drankwinkels tydens plundertogte geteiken
“Die voortgesette verbod lei slegs tot ʼn verhoogde risiko vir dié kriminele gedrag.”
Boer uit meer as R200 000 bedrieg
Die man word daarvan beskuldig dat hy sy werkgewer se rekening gebruik het om goedere op verskeie geleenthede aan te skaf sonder die boer se toestemming.
Sassa-betalingspunte weens onluste gesluit
Die kontant-in-transitobedryf het die organisasie laat weet dat geen kontantaflewering sal kan plaasvind terwyl onluste in die land voortduur nie.
ToekomsVenster: Almal wat uitgeput en oorlaai is
Wanneer laas was jy so ontstellend eerlik met God?
ANC gekap oor betogings
“ANC-binnegevegte het na die strate oorgespoel.”
Intelligensiebronne moes oproer kon voorsien, stuit – kenner
“Dit lyk hier of die staat se intelligensie-instellings ons weer eens in die steek gelaat het. Dit lyk nie of hulle enige inligting gehad het dat die gebeure so wyd en so vinnig sou uitkring nie.”
Wees versigtig voor jy reis, maan AA
Die AA sê behalwe dat die betogings miljoene rande se skade aan infrastruktuur tot gevolg het, word mense se lewens in gevaar gestel.
Woord: weerbarstig
Wanneer sou jy na iets of iemand as “weerbarstig” kon verwys? Taaltoffie stel ondersoek in.
Man vas oor besit van ietermago
Die verdagte het ʼn ietermago ter waarde van R60 000 in sy besit gehad.
Hyundai se Kona word mooi
Die ontwerp op die eerste Kona was bietjie vreemd, maar gelukkig het die ontwerper dié keer sy potlood gaan skerp maak, skryf Brendon Staniforth.
Geweld, oproer, plundery: Ramaphosa praat wéér vanaand
Die president spreek die land vanaand om 20:30 vir die tweede keer in twee dae toe, terwyl chaotiese tonele van duisende mense wat winkels invaar en dit plunder vandag op talle plekke landwyd afgespeel het.
Dié SA A-span pak Britse en Ierse Leeus
Die SA A-span wat Woensdag die Britse en Ierse Leeus in die Kaapstad-stadion sal pak, is bekend gemaak.
Vyf pylsterte in KZN gebore
Die pylsterte is Woensdag in uShaka Marine World gebore en is kort daarna in die see vrygelaat.
Woordsoorte: Voegwoorde
Hierdie blog oor voegwoorde is die volgende aflewering in ons blogreeks oor woordsoorte, skryf Sophia Kapp.
Winkels geplunder, entstofsentrums gesluit weens oproer
Die gewelddadige betogings in Gauteng en KwaZulu-Natal het ’n verlammende uitwerking op dienste in dié provinsies.
Maak oop Zuma se tronkdeur, vra Mpofu hoogste hof
Regter Zukisa Tshiqi het egter daarop gewys dat dit ’n presedent skep dat enigeen “agteroor kan sit” en eenvoudig kan hoop vir die beste net om later, ná die uitspraak, aansoek te doen dat die hof se besluit herroep moet word.