“Ons gaan weer veg; of dit nou in die kryt of op die sypaadjie is,” het Poirier gesê.
Alles vir Maandag 12 Julie 2021
Tweelingbabas sterf in huisbrand
Die oorsaak van die brand is in hierdie stadium nog nie bekend nie.
RPO verwelkom hervat van veilings
“Lewendehaweveilings bly die lewensaar van die veeboer en die ontwikkelende veeboer – ook wat die prysbepalingsmeganisme betref en is kritiek noodsaaklik vir die bedryf.”
Afgetrede sekretaris van verdediging sterf
Dr. Sam Makhudu Gulube was ook tot onlangs toe nog betrokke by Natjoints wat aanbevelings rakende die hantering van Covid-19 aan die presidensie maak.
Betogings ontwrig Eskom-dienslewering
Eskom het intussen gewaarsku dat nog ʼn kouefront bykomende druk op die stelsel kan plaas.
Richard Branson se ruimterit suksesvol
Die 70-jarige Branson beskryf die rit as “die ervaring van ʼn leeftyd”.
Bloedige hittegolf in VSA duur voort
In Kanada het 50 nuwe veldbrande die afgelope twee dae weens die bloedige hitte uitgebreek.
Keil koorsblare jou op?
Benewens die koue dae wat die winter bring, sukkel baie mense in dié tyd van die jaar ook met koorsblare.
Motsepe-Radebe, Khama: Mandamus-aansoek toegestaan
Die departement van justisie en korrektiewe dienste moet nou binne 14 dae die nodige inligting verskaf en die koste van die geding dra.
‘Hernieude drankverbod sal drankbedryf vernietig’ – Basa
“Met die verlenging van die alkoholverbod kan sowat 4 600 werkers hul werke verloor, minstens 400 000 gesinne se lewensbestaan word bedreig en R5,1 miljoen aan aksyns en belasting kan verlore gaan.”
Covid-19-statistieke: Net meer as 16 000 nuwe gevalle
Nog 151 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: ’n Gebed van afwagting
U lei my met u raad, daarna sal U my opneem en in heerlikheid ontvang. (Psalm 73:24)