Die metro sê ’n voorval van diefstal by ’n winkelsentrum in Mitchells Plain waarop polisiebeamptes vroeër gereageer het, het Dinsdag onnodige paniek gesaai.
Lees meerAlles vir Dinsdag 13 Julie 2021
Skaal swaai in guns van kwalifikasies vir Filippynse polisie
Polisiebeamptes in die Filippyne wat nie hul liggaamsmassa-indeks (LMI)-teikens kan haal nie, mag nou eindelik bevorder word nadat hulle langer as ’n jaar vir bevordering “gediskwalifiseer” was.
Frankryk kondig beperkings vir oningeëntes aan
’n Rekordgetal mense in Frankryk het nou afsprake gemaak om hulle teen Covid-19 te laat inent.
Botswana raai reis na SA af
“Burgers van Botswana wat reeds in Suid-Afrika is, word aangeraai om uiters versigtig te wees en enige onnodige rondbeweeg te vermy.”
Boere moet nou ‘ondersteun, beskerm’
Saai het Dinsdag gesê hy sal alles in sy vermoë doen om families in nood op plase te ondersteun te midde van die voortslepende plundery.
ToekomsVenster: Hy gee die vermoeides krag
Wees eerlik met God. Dit is hoe God wil hê ons met Hom moet omgaan eerder as woorde wat gememoriseer is en lankal betekenis verloor het.
Oproer ontwrig inentings, gesondheidsdienste
Inwoners word ook gewaarsku teen die verkoop van medikasie wat tydens die plundering van apteke en mediese sentrums gesteel is.
DA gaan Zuma-kinders, Malema oor opmerkings verkla
Die DA doen ʼn beroep op die owerhede om teen die Zuma-kinders en Malema op te tree sodat hulle strafregtelik ondersoek kan word vir aanhitsing om geweld te pleeg, sowel as vir hulle beweerde oorlogspraatjies.
Ierse kaptein slaan 100-tal teen Proteas
Die Iere het 95 lopies van die laaste tien boulbeurte gemoker.
Alex FM van die lug weens plundery
“Hul optrede vandag sal môre gevoel word wanneer baie van hulle en hul familielede geen winkelsentrums of fabrieke het om in te werk nie en geen geboue soos skole, biblioteke, en dokterskantore het om na toe te gaan nie.”
Onluste in KZN: City Life-gebou brand; talle beseer
DA-leier John Steenhuisen het ook Dinsdag gebiede in KwaZulu-Natal waar opstokers amok gemaak het, besoek en dit as ’n ‘oorlogsone’ beskryf.
Luister: Bid saam vir Indië
“Honderde Christene is verlede jaar fisiek aangeval omdat hulle die Here dien. Talle is ook gedurende die inperking broodnodige voedselhulp van die regering, mediese bystand en werk geweier vanweë hul geloof.”
Osaka-pop vlieg van rakke af
ʼn Nuwe Barbie-pop wat op die tennisster Naomi Osaka geskoei is, het Maandag uitverkoop slegs ure nadat dit uitgereik is.
Ystervrou sterf op 108 jaar
“Sy het geweier om op te gee, selfs toe een van haar kinders tydens die Tweede Wêreldoorlog gesterf het en haar man ʼn krygsgevangene in Duitsland was.”
Comair-vlugte verder opgeskort
Die lugdiens sê gegewe die onsekerheid oor hoe lank vlak 4 van die afsonderingsregulasies gaan geld, het hy geen ander keuse gehad as om die opskorting van vlugte verder te verleng nie.
Skep ’n kalm, veilige ruimte vir jou kind in chaos
Naomi Holdt gebruik gewoonlik hierdie stappe om met haar kinders te gesels in moeilike tye en sy deel dit graag met jou sodat jy vir jou kinders ʼn kalm omgewing kan skep waarin hulle veiliger kan voel:
Clicks sluit honderde winkels; Makro sluit alle winkels
“Die onderbreking van dienste beteken dat die betrokke Clicks-winkels tydelik nie inentings kan toedien nie of medisyne aan klante kan voorsien nie.”
Tien dood in Soweto-stormloop
Die plundertogte in Gauteng het ook die lewe van ’n metropolisiebeampte geëis.
Verdagte vas kort ná aanval op Reivilo-plaas
ʼn Ketting is glo gebruik om die 74-jarige boer aan te rand voor hy van kontant beroof is.
Rina, Johan sterk tuis aan ná Covid-stryd
“Ons is deur ʼn tonnel, maar ons is anderkant uit en ons is só dankbaar daarvoor, want soveel mense is nie so gelukkig nie.”