Hierdie naweek was die eerste keer sedert die aanvang van die Covid-19-pandemie dat die Amerikaanse loket $100 miljoen oortref het.
Alles vir Dinsdag 13 Julie 2021
Wiele2Wiele ry met die Porsche 718 Spyder, Hyundai se nuwe Kona
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die Porsche 718 Spyder en Hyundai se nuwe Kona.
Faf en Cheslin gereed vir aksie
“Ek het teen hulle in Europa gespeel en ek is maar net te deeglik bewus van wat hulle op ’n rugbyveld kan doen.”
Entstowwe soos voorbrand
Deel van my werk as predikant is om gelowiges te help om, wanneer dit by aktuele sake kom, volgens oortuiging te dink en op te tree. ʼn Saak wat veral na grondliggende denke en optrede vra, is die gebruik, al dan nie, van entstowwe.
KZN- korrektiewe beamptes met messe gesteek
Dít terwyl ’n gevangene in KwaZulu-Natal na sy dood geval het toe ’n ontsnappingspoging tydens ’n brand skeefgeloop het.
Dokter se vrou ‘was ’n inspirasie’
Karin, die vrou van ʼn welbekende dokter op Graaff-Reinet, is Donderdag in die gesin se huis vermoor.
Onluste in KZN: R1 miljard skade; talle dood en vas
Minstens 26 mense is reeds in KwaZulu-Natal dood sedert onluste en plundery Vrydag in die provinsie uitgebreek het.
Proefleser nou wynmaker by Nederburg
“Ek is opgewonde oor die nuwe uitdagings, maar besef ook ek het groot skoene om vol te staan.”
Polisie nié onkant betrap deur onluste – Cele
Bewerings dat voormalige agente van die staatsveiligheidsagentskap by die beplanning van die oproer betrokke was, asook twiets deur een van Zuma se dogters, word ondersoek.
Beseerde olifantkalf gered
Die kalf was glo deel van ʼn trop migrerende olifante wat sedert verlede jaar in dele van China amok maak.
Quade Cooper se burgerskap-aansoek afgekeur
“Dit lyk asof dit deesdae nie genoeg is om die Wallabies 70 keer op die rugbyveld te verteenwoordig nie.”
Verskeie sterf tydens taxi-geweld in Moederstad
Verskeie mense is Dinsdagoggend dood of beseer nadat skote in Delft en Harare afgevuur is.
Foto’s: Sutherland weer in wit getooi
Die koue het ook sneeu in die omgewing van Worcester en Ceres meegebring. Kyk hiér na die pragfoto’s:
Nuwe baba, verloofring vir twee SA bekendes
Hy vertrek binnekort na die Olimpiese Spele in Tokio, Japan.
Bottas se Mercedes-uurglas glo amper leeg
Intussen het Lewis Hamilton hom as sy beste spanmaat ooit bestempel.
Inperkings en die ekonomie: ‘VN moet help’
AfriForum versoek onder meer belastingkwytskelding vir burgers wat op gemeenskapsorganisasies staatmaak om dienste te lewer waar regerings versuim.
Kyk: Ou videospeletjie verkoop vir rekordprys
Dié speletjie, wat aanvanklik in 1996 vervaardig is, is die eerste een van sy soort wat vir meer as $1 miljoen verkoop is.
Resep: Meksikaanse omelet
Dié maklike Meksikaanse omelet is heerlik as ontbyt óf aandete.
Video: Vrystaatse plase beskadig tydens brand
Die brand het teen 20 km/h en oor ’n algehele afstand van ongeveer 70 km versprei.
Onlus: Nog inhegtenisnemings, plundery duur plek-plek voort
Verskeie ondernemings in swart besit het deurgeloop, terwyl talle drankwinkels ook geteiken is.