Pous Franciscus is Woensdag uit die hospitaal in Rome ontslaan nadat hy op 4 Julie ʼn operasie weens ʼn ontsteekte dikderm ondergaan het.
Lees meerAlles vir Woensdag 14 Julie 2021
China sê busontploffing in Pakistan was ʼn bom
Minstens 12 mense is dood en 28 beseer in die voorval.
Groot tekort aan dokters by hospitale, sê Sama
“Die huidige situasie kan nie voortgaan nie en sal, indien daar ingegryp word, tot groter probleme in die toekoms lei.”
Onluste-verdagtes verskyn in verskillende howe
Vermeende oortreders wat Gauteng sedert Maandag tydens onluste teister, het in verskillende howe in Gauteng verskyn.
Vragmotors dalk binnekort op N3 begelei
Die minister sê daar is reeds aanduidings dat die verhoogde ontplooiing van polisiebeamptes en weermaglede vrugte afwerp en dat daar ʼn afname in voorvalle van plundery was.
Nuwe afsonderingsregulasies oor onluste-byeenkomste
Die wysigings word aangebring om dit moontlik te maak om direk met gemeenskappe in gesprek te kan tree wat in sommige dele van die land deur onrus geteister word wat plundery en skade aan eiendom en infrastruktuur insluit.
Kommer oor werksverliese op suikerrietplase
“Die onrus en plundery kos reeds die land meer as wat ons kan bekostig. Ons is besorg oor grootskaalse werksverliese wat tot verdere onrus kan lei.”
ToekomsVenster: God voorsien
God voorsien maar nie altyd soos ek en jy dit verwag of wil hê nie.
Meer as 90 apteke landwyd geplunder
Pres. Cyril Ramaphosa het intussen aan leiers van politieke partye gesê hy is bekommerd dat betogings ʼn tekort aan basiese benodigdhede tot gevolg kan hê.
Borgtog vir skatryk Sharma
Iqbal Sharma moet wel derduisende rande opdok én sy aftreeannuïteit as waarborg gee as hy vrygelaat wil word.
Siek onnie kom huis toe
Fase-4-kolonkanker is onlangs by Dale Benson, ʼn Engels-onderwyser in Viëtnam, gediagnoseer en hy kort dringend mediese behandeling.
Raad om belastingslim te spaar
Belastingvrye spaarrekeninge kan gebruik word om jou aftreespaargeld aan te vul of vir ander langtermynbehoeftes te spaar.
Stonehouse gesels met die ‘Losgemaal’-manne
Jimmy Stonehouse kuier dié keer saam op Die Losgemaal en die Pumas se hardebaard-breier gee sy mening oor vanaand se SA A-span-kragmeting teen die Britse en Ierse Leeus.
Sorg só vir sensitiewe velle in die winter
Hier is ‘n paar wenke om jou sensitiewe vel ekstra goed in die winter te versorg.
Mashaba se party dagvaar kabinet
Die party voer aan die regering het so lank moontlik stilgebly terwyl plunderaars verwoesting saai.
Springbokke wil deur spel hoop bring
“Op grond van dít wat ons op televisie en sosiale media gesien het, leef ons in baie hartseer tye.”
Vrou, honde uit huisbrand gered
Daar word bespiegel dat ʼn gaslekkasie die oorsaak van die brand is.
Lydia Winchester ‘herstel volkome’ ná stryd teen Covid
“Ek kan net dankbaar wees teenoor die Here dat Hy my gelei het.”
Help kinders, volwassenes met kanker in nood
Kansa het jou ondersteuning nodig om kinders en volwassenes met kanker in nood te help.
Branderplankryer deur haai aangeval
Volgens ooggetuies het dit eers gelyk of die man van sy branderplank afval.