Kom ons begin om ons medemens in ag te neem, vir mekaar te bid en ook sáám die uitdagings aan te pak. Kom ons word weer ʼn generasie wat ons naaste liefhet en hou net vir ʼn oomblik op met kla, skryf Japie Theron, ‘n student aan Akademia.
Alles vir Woensdag 14 Julie 2021
Kliëntediens in ’n aanlyn handelsonderneming
’n Besigheid se produkte kan fantasties wees, maar indien kliëntediens ontbreek, sal die besigheid nie volhoubare sukses kan behaal nie.
Foto’s: KZN-dorpe sonder kos, medisyne
Plaaslike boere het in sommige gevalle ingegryp en sleutelpunte in die gemeenskap help bewaar.
Pistool gekap wat nes speelgoedwapen lyk
Die kleurvolle baksteenontwerp van Culper Precision se semi-outomatiese wapen stem ooreen met die kleurvolle ontwerp van Lego-boublokkies.
Elegante E-klas
Indien ʼn mens dink aan ouer Mercedes-Benz-voertuie, is elegant ʼn woord wat vinnig opkom. Dit is egter nie altyd die geval met onlangse Merc’s nie.
Meeste Suid-Afrikaners verkies uitstel van plaaslike verkiesing
Met die voortslepende effek van die Covid-19-pandemie en toename in infeksies het vrae ontstaan oor of die wenslikheid van die plaaslike regeringsverkiesing in Oktober.
Onluste se impak op ondernemings, ekonomie; Wêreldbank waarsku SA
Gerhard van Onselen van Sakeliga is terug in vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” en kyk hoe die onluste die plaaslike ekonomie en sakeondernemings sal raak. Hy bespreek oor die Wêreldbank se waarskuwing aan Suid-Afrika te midde van die onrus.
TV-sjef se man sterf
“Ek waardeer al die liefde en ondersteuning wat ons ontvang het en steeds ontvang.”
Lê onluste voor regering se deur, sê TLU SA
“Die ANC-regering het hierdie sosio-ekonomiese probleme geskep en dit sal ʼn probleem bly totdat die beginsels vir ekonomiese groei van toepassing is.”
Duisende steek hand op om SA te herbou
Individue en maatskappye regoor die wêreld bied nou hul gratis dienste aan om die strate van Suid-Afrika skoon te maak en te herstel.
Resep: Botterskorsiesop
ʼn Heerlik warm botterskorsiesop vir dié week se koue wintersaande.
OP-rugbypresident verloor Covid-19-stryd
“André Rademan het nooit ophou werk vir die Oostelike Provinsie nie en sy afsterwe is baie hartseer nuus – nie net vir sy familie en vriende nie, maar ook vir rugby in die provinsie.”
Paniekaankope by vulstasies weens moontlike brandstoftekort
Kenners waarsku daar kan dalk binnekort brandstoftekorte in die kort na mediumtermyn wees, veral in Gauteng, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga.
Zuma-affêre sorg vir burgeroorlog in ANC
Die krisis rakende oudpresident Jacob Zuma, die Konstitusionele Hof, sy gevangenisstraf en die onluste wat daarop gevolg het, het die voordeel dat dit ’n mens opnuut dwing om effens dieper as normaal oor ons land te dink. In dié geval wil ek drie punte uitlig wat verder uitgediep kan word, skryf Leopold Scholtz.
Foto’s: Hier is dit vandag die koudste
Minimum temperature het Woensdagoggend tot ver onder vriespunt in die meeste provinsies gedaal.
App vergemaklik die slag van volstruise
“Die app, wat op rekenaars en slimfone beskikbaar is, bereken al die nodige datums wat ʼn boer benodig vir die beweging en slag van sy volstruise.”
‘Friends’-reünie, ‘The Crown’ voorlopers vir Emmys
Dit is die eerste keer dat Courteney Cox benoem is vir ‘Friends’, bykans 20 jaar nadat die laaste episode uitgesaai is.
Gestrande walviskalf se ma gesoek
Die 2,5 m lange walviskalf het Sondag op rotse noord van Wellington in Nieu Seeland uitgespoel.
Video: Kleuter uit brandende gebou na veiligheid gegooi
Video’s wat op sosiale media gedeel word, wys hoe sommige mense – wat vermoedelik in die woonstelle vasgekeer was – by die vensters begin uitklouter.
Fees van kuns in virtuele galerye
“Boonop gee hierdie kunstenaars met hul talent ons rede om die lewe te vier te midde van hierdie pandemie – en dit is die beste rede om die Absa KKNK Virtuele Galerye sommer nou te besoek.”