DKD-amptenare en gevangenes sal ingeënt word indien hulle so verkies.
Lees meerAlles vir Saterdag 17 Julie 2021
SA pluk ‘wrang vrugte’ van opstand wat lank reeds broei
Die ekonomiese sabotasie en roekelose verwoesting van eiendom en infrastruktuur kan nie as toevallig aanvaar word nie. Ons onthou dat die huidige situasie voorafgegaan is deur openlike dreigemente van burgeroorlog en onrus.
Kuier in Nagkantoor: PG in die redakteurstoel
“PG was geniaal en hy het presies geweet wie om aan te stel om te sorg dat hy ʼn goeie koerant uitgee.”
Internasionale oorsig: Die lelike gesig van kwynende kommunisme in Kuba
Betogings in Kuba, die hoogste inflasiekoers in die VSA in jare, en boonop maak die Europese hof vir menseregte sy rug styf. Lees hier ʼn oorsig van sommige van die jongste internasionale gebeure.
Wallabies pluk (net-net) Hane se vere
Hoewel die Franse die reeks verloor het, kan hulle baie meer uit drie toetse pluk wat binne die bestek van ʼn paar dae gespeel is.
Onluste: ‘Neutraliseer’ duistere magte wat toutjies trek
ʼn Kenner het aan Maroela Media gesê dit is duidelik die betogings is fyn beplan deur iemand wat weet wat hy (of sy) doen.
Covid-19-gevalle in SA begin afneem
Kenners meen Suid-Afrika se derde koronavirusgolf is op die afdraande pad, maar Suid-Afrikaners kan nog nie heeltemal rustig slaap nie.
All Blacks spoel oor Fidji
Saterdag was dit die All Blacks van ouds, waar hulle Fidji voorlangs gewurg, agterlangs geslaan en nege drieë gedruk het.
Bulle laat Bok-spelers in Kaapstad bloos
’n Wedstryd wat gereël is om antwoorde op die Springbok-bestuurspan se vrae vóór die toetsreeks te verskaf, het toe uiteindelik vir nóg meer vrae gesorg.
Groot opruimingswerk ná Europese vloedramp
Die weste van Duitsland het die ergste deurgeloop onder die vloede wat ook België, Luxembourg en Nederland getref het en strate en huise onder modderwater gelaat het.
Video: Trane van vreugde toe dokter ná 113 dae in hospitaal sélf ontslaan word
Die 47-jarige Du Plessis, ʼn spinale chirurg van Mooikloof, is maande lank in dieselfde hospitaal behandel waar hý gewoonlik pasiënte versorg.
Sitruskwekers gevra om stadiger te oes, verpak
Die oproer in KwaZulu-Natal het, nes op talle ander bedrywe, ook ʼn groot uitwerking op sitruskwekers gehad.
Namibië kry eerste deurry-enstofsentrum
Diegene wat aan die voorpunt van die pandemie werk, mag voor by die tou inval indien hulle in uniform geklee is of met ʼn amptelike voertuig ry.
Nog ʼn burgemeester sterf weens Covid
Die burgemeester van Matlosana in Noordwes was enkele dae in ʼn hospitaal, voor sy aan die virus beswyk het.
Ramaphosa moet voor sy eie (kabinet-)deur vee
Die VF Plus sê intussen terwyl die president sê die regering weet wie agter die opstande skuil, is dié mense oënskynlik steeds nie aangekeer nie.
Diere brand dood, duisende hektare verwoes
Hoewel die brand saamgeval het met die aanvang van die plundering in KwaZulu-Natal en Gauteng, is daar geen bewyse dat dié brande deur brandstigters veroorsaak is nie.
Kleuter wat byna verdrink terug by die huis
Die gesin het op 6 Junie by vriende in Centurion gekuier toe Dan-Roux in die swembad beland en byna verdrink het.
Onluste: Ammunisie, gesteelde buit gevind
Danksy wenke uit die gemeenskap kon die polisie reeds heelwat gesteelde items terugvind.
Hier is ’n (Janne)man wat ’n bal kan slaan
Ná ses internasionale kolfbeurte het hy reeds 483 lopies teen ’n ongelooflike gemiddeld van 120,75 geslaan.
Esté Gross trek mikrofoon vir sang nader
Esté het die liedjie self geskryf en sê dit is geïnspireer deur Eksodus 16, waar God manna uit die hemel laat reën het.