“As ek kyk hoe hulle vir mekaar sorg, dan sien ek elke dag opnuut die mooi kant van olifante – veral hoe hulle mekaar liefhet en onvoorwaardelik vir mekaar sorg. Dis ʼn les vir ons almal!”
Alles vir Maandag 19 Julie 2021
Resep: Frikkadelle met pynappelsous
Dié frikkadeldis met pynappel sal enige koue wintersaand behoorlik opkikker.
Wenner bekendgemaak van Maroela se kaggelhout-kompetisie
Die gelukkige wenner van Maroela se braaihout/kaggelhout-kompetisie is bekendgemaak.
Bfn-sakeman sterf in botsing met trein
Gerhard Slabber is Sondag dood toe ’n aankomende lokomotief sy bakkie op ’n spoorwegoorgang naby die stad getref het.
Hoekom die elektriese toekoms piekfyn is
Elektriese motors is lieflik om mee saam te leef. Hul loop laat dit klap, en die slegte eienskappe is besig om teen ʼn goeie pas te verdwyn.
SA vrou ‘te vet’ vir Nieu-Seeland
Mondelea Bezuidenhout, wat nou 128 kg weeg, het in 2018 saam met haar gesin na Nieu-Seeland verhuis.
Britney sê sy is ‘klaar’ tot pa uittree
Jamie Spears het egter aangedui dat hy nie vrywillig sal uittree nie.
#AlumniVirAfrikaans: ’n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop
“My pa wou eintlik Stellenbosch toe gegaan het.” Engela vat oom Sakkie se hand met wit kneukels vas. “Hy wou vir predikant gaan leer het.”
Volgende kouefront reeds op pad
Daar is nog geen verligting van die koue vir Suid-Afrikaners in sig nie.
Boek: Moeps die ster, toeris
Nog ’n lekkerlag rympiesboek vir Moeps die mopshond se aanhangers.
Woord: knuis
Wat beteken dit om iemand in die knuiste te kry? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind.
Telkom skuld werkers amper R5 miljoen ná arbitrasie
“Dit is ʼn groot oorwinning in dié sin dat dit ʼn waarskuwing aan ʼn groot instelling soos Telkom stuur om nie ligtelik met ooreenkomste om te gaan nie.”
35+ haastig vir inenting in Wes-Kaap
Dié ouderdomsgroep se inentings word egter vertraag weens ouer persone wat nog nie vir hul inentings opgedaag het nie.
Britse Ope: Uitklophou ontwyk Louis steeds
Louis Oosthuizen, wat Sondagmiddag met ʼn voorsprong van een hou afgeslaan het, het uiteindelik vir die agtste keer derde in ʼn Major-toernooi geëindig.
Krag in Pta dalk dae lank nog af
Inwoners van Pretoria-Oos is sedert Saterdag sonder krag nadat ʼn brand by een van die substasies uitgebreek het.
US-studente vaar puik in tawwe eksamen
Die US het ook die grootste algehele slaagsyfer landwyd behaal met 301 kandidate wat geslaag het.
Jong seun verdrink voor familie
Die Turkse seun se ouers het glo net ʼn paar meter verder langs die swembad gesit terwyl hul seun in die swembad gespartel het.
Foto’s: Sorgelose dae op Plett
Ná vier dae in Knysna in Junie is die stres uit ons skouers en ons gaan kuier op Plettenbergbaai. Die 60 km tussen Plettenbergbaai en Knysna gly vinnig verby en vakansie is steeds in ons kuite, skryf Maryke Roberts.
Uit die puin van Suid-Afrika – Eendrag maak weer mag
Terwyl die rook egter nog uit die puin smeul en Suid-Afrika die enorme skade verreken terwyl wet en orde toegepas word en soldate winkelsentrums oppas, is daar weer sprankies hoop.
Life Esidimeni-tragedie: Geregtelike ondersoek begin vandag
Die Life Esidimeni-tragedie het die lewens van minstens 144 mense geëis.