Talle senior navorsers het die Landbounavorsingsraad reeds verlaat om by private instellings aan te sluit.
Alles vir Dinsdag 20 Julie 2021
Eskom waarsku oor beurtkrag weens kouefronte
Die kragvoorsiener sê die vraag na krag sal na verwagting oor die volgende paar dae toeneem.
Eis só by polisie vir onlusteskade
Die DA sê eienaars van sakepersele wat geplunder is, kan skadevergoeding by die polisie eis indien hulle nie by hul eie versekeraars regkom nie.
Fikse rekordbreker se stryd met Covid-19
“As dit nie vir die Here se genade was nie, was ek nie vandag hier nie. My fiksheid en gesonde lewenstyl het waarskynlik beteken dat my liggaam die uitdaging beter kon hanteer, maar dit is geen waarborg dat dinge nie verkeerd kan gaan nie.”
Zuma kry wéér sy sin
Zuma se korrupsie verhoor sal nou eers in Augustus plaasvind.
Tokio se regte egte Paw Patrol aan diens!
Dis ʼn buurtwag met ʼn verskil: ʼn groep vierpotiges wat moeilikheid kan uitsnuffel en die strate veilig kan hou vir skoolkinders.
Kaapse teater een van wêreld se bestes
Die teater is in die 14de plek uit ʼn lys van 50 van die wêreld se mooiste teaters gekies.
Kate Rok maak debuut met ‘teatrale Afrikana’
“Die maan en sy grootheid inspireer my en ek kon nie dink aan hoe anders om die genade wat ek in my lewe ervaar te beskryf as ‘maangenade’ nie.”
Onluste: KZN-plase besteel, gebrand
In sommige gevalle is gesteelde goedere in suikerrietplantasies weggesteek voordat die plantasies aan die brand gesteek is.
Resep: Gebakte broodpoeding
ʼn Tradisionele gereg waarvan almal hou!
Spele nie altyd musiek in Bach se ore
Thomas Bach sê die komende Olimpiese skouspel het vir “slapelose nagte” gesorg, maar om die Spele te kanselleer was nooit ’n oorweging nie.
Video: Ma veg verbete toe ‘ontvoerder’ kleuter gryp
Die man het uit ʼn voertuig gespring, oor die sypaadjie gehardloop en die seuntjie gegryp waar hy ʼn paar treë voor sy ma gestap het.
Vrou ná twee jaar met hond herenig
ʼn Vrou van Pennsilvanië in Amerika het per toeval op haar verlore hond afgekom terwyl sy deur ʼn lys van aanneembare honde gegaan het.
Jong strandgangers red tiener uit see
Die meisie het vermoedelik op die rotse gegly, haar balans verloor en in die water geval.
Boek: ‘Skeur’ – Carel van Rooyen
“21 Julie. Die aardbewings kom. En vrees maak mense onvoorspelbaar.”
Nuwe baadjie vir app wat ouers waarsku
“In die jongste weergawe van FYI play it safe het ons die vermoë om ons moniteringsagteware binne enkele minute na die uitreiking van nuwe programme by te werk. Dit sluit in programme wat veral op ouer kinders en tieners gemik is en hulle aandag trek.”
Verstappen: ‘Lewis se feesvieringe dui op geen respek’
Intussen het Mercedes hul stem dik gemaak nadat Hamilton onder rassistiese kommentaar op sosiale media deurgeloop het.
Jonges woeker op Top-20
Irene-Louise van Wyk en Rooksein blaas vandeesweek nuwe lewe in die Top-20.
Breek só skuld se smoorgreep
Suid-Afrikaners is in ’n skuldsmoorgreep. As deel van Spaarmaand het Maroela Media tien skuldwenke saamgestel:
Uitdrukking: In Abraham se skoot wees
Wat beteken dit as iemand in Abraham se skoot sit? Taaltoffie ondersoek die Bybelse herkoms van dié uitdrukking.