De Bruin is intussen afgedank by die polisie.
Alles vir Dinsdag 20 Julie 2021
Só lyk kragsituasie in Pretoria
Kragtoevoer is na etlike woongebiede herstel, terwyl ander dele van Pretoria eers teen Donderdag weer krag sal hê.
Amper 100 skole in KZN geplunder
“Die plundering het ’n groot invloed op die provinsie se gereedheid om leerders volgende week by skole te ontvang.”
10 dae, R100 000 se geskenke: Wen ʼn Bernette-naaldwerkmasjien
Bernina bederf een Maroela-leser met ʼn Bernette Chicago 5-naaldwerkmasjien ter waarde van R10 999!
Oproer: Ses ‘sleutel-inhegtenisnemings’ reeds gedoen
Intussen is nog drie sterftes weens verlede week se opstand bevestig.
Groot afname in Covid-19-gevalle vir Pretoria
Die stad sê aktiewe gevalle staan in hierdie stadium op minder as 18 000.
Cele tevrede met sentrumveiligheid ná strooptogte in KZN
In hierdie stadium is die sentrums net oop vir noodsaaklike inkopies.
Covid-19-statistieke: Sowat 166 000 aktiewe gevalle
Die algehele sterftesyfer staan nou op meer as 67 000.
Gedagte vir die dag: ’n Gebed vir transformasie
Die Here sê vir Ananias: “Gaan nóú Reguitstraat toe, na Judas se huis. Vra daar na Saulus van Tarsus. Ek het hom in ’n gesig laat sien dat ’n man met die naam Ananias inkom en sy hande op hom sit sodat hy weer kan sien. Ek het Saulus as my instrument uitgekies om my boodskap uit te dra na volke en konings, en ook aan die volk Israel.” (Handelinge 9:11-12, 15)