Drie verdagtes het by ʼn stadion aan die buitewyke van Nelspruit vergader toe die polisie op hulle toegeslaan het.
Alles vir Woensdag 21 Julie 2021
Gedig: Windpomp
“ons windpomp pomp weer water
en hoe later hoe kwater”. Lees Leon Strydom se gedig, “Windpomp”.
Takel vullisterreine se rommelstatus nou
Die grootste uitdaging is dat daar amptenare in munisipaliteite is wat weet dat hul swak bestuur geen gevolge vir hulle inhou nie.
Koster-gemeenskap trek laer om dorp op te knap
“Ons het die sowat 2 400 lede van die groep uitgedaag om elkeen slegs R100 of meer te skenk ten bate van die dorp se opknappings.”
10 dae, R100 000 se geskenke: Wen een jaar se gratis internettoegang
RSAWEB bederf een Maroela-leser met een jaar se gratis internettoegang op beskikbare vesel- en LTE-netwerke ter waarde van R12 000!
Vinpro Woensdag in hof om wynbedryf van ‘verwoesting’ te red
Indien die aansoek slaag, sal Vinpro die hof nader vir soortgelyke verligting in ander provinsies.
OVK oorweeg verslag oor uitstel van verkiesing
Die DA het reeds gesê hy steun nie die uitstel van die verkiesing nie.
Uitwerking van geweld, plundering in hele land gevoel
Die Suid-Afrikaanse vereniging vir eiendomseienaars (Sapoa) sal later vandeesweek die koste van die skade in Gauteng bereken, terwyl Sasria die volle omvang daarvan sal bepaal.
Covid-19-statistieke: Al hoe minder toetse gedoen
Honderde bykomende sterftes is egter bevestig en meer as 17 000 mense word in hospitale behandel.
Gedagte vir die dag: ’n Gebed vir God se Teenwoordigheid
Die Here is naby almal wat Hom aanroep, vir almal wat Hom in opregtheid aanroep. (Psalm 145:18)