“Ek wil deel vorm van ʼn nuwe hoop en ʼn nuwe toekoms waar my kinders en hulle kinders eendag kan gaan studeer.”
Alles vir Donderdag 22 Julie 2021
‘Die pad na selfbestuur’: Skotland en ’n Afrikaner-vrystad
In vandeesweek se voorlesing van Flip Buys se boek “Die pad na selfbestuur” beskryf hy ʼn komiese fiktiewe toekomsverhaal oor Brittanje. Hierdie denkbeeldige toekoms in Brittanje word as’t ware vervleg met die geskiedenis en beleid wat in Suid-Afrika van toepassing is en beskryf wat die gevolg hiervan in ʼn ander konteks sal wees.
Belê in jou gesondheid deur jou immuunstelsel beter te verstaan
Daar is geen rede hoekom jy nie jou eie DNS kan verstaan nie… daardie integrale deel van wie jy is wat jou liggaam se reaksie tot omstandighede bepaal, wat jy inneem en hoe jy jou lewe leef.
Voorkom afknouery onder kleuters
Wanneer kleuterskoolonderwysers vroegtydig ingryp deur skadelike afknouery te identifiseer en ’n stokkie daarvoor steek, kan dit verhoed dat afknouery eskaleer en in die toekoms ’n probleem word.
Mans met 19 renosterhorings betrap
Dié horings het ʼn geskatte waarde van R2,6 miljoen.
Sahpra ondersoek sterftes ná entstof
Volgens die owerheid word 28 sterftes in hierdie stadium omvattend ondersoek.
Ons Franse kasteel: Puin, verwoesting bring ook belofte van iets mooi
Een ding wat hierdie restourasieproses my geleer het, is dat daar altyd iets mooi uit puin en verwoesting gebore kan word. Dit is die belofte wat ek elke dag om my sien en dit is die belofte waaraan ek ook vir Suid-Afrika vashou.
Peter de Villiers gesels saam op Die Losgemaal
De Villiers was aan die stuur van sake toe die Springbokke die Leeus in 2009 ore aangesit het en oudergewoonte kleur hy die gesprek met sy unieke persoonlikheid en sêgoed in.
Boekresensie: Ware spookverhale van Suid-Afrika
Lees “Ware spookverhale van Suid-Afrika” liefs gedurende die dag, verál as jou verbeelding maklik op loop gaan en die geringste geritsel of skaduwee jou hartkloppings gee …
Taalgebruik: kibbel, knabbel of knibbel?
Maak seker jy ken die verskil tussen “kibbel”, “knabbel” en “knibbel”.
Oorstromings in China eis nóg lewens
Sowat 150 kinders is uit ’n dagsorgsentrum in Zhengzhou gered nadat dié gebou oorstroom is.
Blitstrein maak buiging in China
China, die wêreldvoorloper op die gebied van sneltreine, het weereens die spoeddoelpale met die bekendstelling van ’n vinniger trein geskuif.
WGO wil Chinese laboratoriums oudit oor virus
Dit volg ná gerugte dat Covid-19 uit ʼn laboratorium in Wuhan versprei het.
Binneland bibber Vrydag éérs
Ficksburg in die Vrystaat het Donderdag ʼn minimum temperatuur van -9 ̊C aangeteken, die koudste in die land.
Reeks webinare wil ouers toerus om kinders by te staan
Dié webinaarreeks wat in vier dele opgedeel is, fokus op verskeie aspekte wat belangrik is vir jou kind se ontwikkeling en sluit die hulp en advies van kundiges in wat in verskeie gebiede werksaam is.
Laaste eerbetoon ná virus staatmaker-polisieman eis
“Hy was een uit ʼn duisend. As ons maar net meer van sy kaliber gehad het…”
Nederland looi Zambië; verbeter Olimpiese rekord
Die spelers in oranje se tien doele is die meeste wat deur ’n span in een wedstryd aangeteken is.
Voedingswenke vir Covid-19-lyers met diabetes, vetsug
“Pasiënte wat herstel van die koronavirus behoort elke dag ʼn verskeidenheid van vars en ongeprosesseerde kossoorte te eet.”
Boek: ‘Die Seepunt-insident’ – Gerhard Greyvensteyn
Imelda Grys – sakevrou, kunskenner en miljoenêr – val na haar dood op die aand van ʼn eksklusiewe Nuwejaarsete, en private speurder Vos moet die moordenaar vastrek.
Podlitiek: Februarie-verkiesing en reaksie op plundering
In dié week se episode van Podlitiek word daar gesels oor die voorstel dat die verkiesing uitgestel word, die verskillende reaksies op die plundering in Gauteng en KwaZulu-Natal en hoe Suid-Afrikaners hulself staatsbestand kan maak.