Die Triumph Speed Triple is ’n fiets waarmee jy elke dag sal kan saamleef, maar jy weet jy kan naweke met hom om ’n baan gaan jaag.
Alles vir Donderdag 22 Julie 2021
Nienaber glo dat Kwagga sy man sal staan
“Kwagga Smith is ’n masjien. Hy laat my dink aan daardie kinders wat in o. 7-wedstryde speel. Hy is die kleinste ou op die veld, maar hy mik altyd om die grootste ou plat te trek,” het Nemani Nadolo destyds getwiet.
Gevaarlike misdadigers ontsnap
“Die rowers kon daarin slaag om die dienspistool van ʼn polisielid tydens die ontsnapping te gryp en het toe in nabygeleë bosse verdwyn.”
Suid-Afrika brand
Suid-Afrika betaal nou die prys van die stryd om mag tussen twee groeperinge binne die ANC.
10 dae, R100 000 se geskenke: Wen ʼn Klerekas-geskenkbewys
Klerekas.com bederf een Maroela-leser met ‘n R2 500-geskenkbewys!
Brood, melk weer volop ná onluste
“Bakkerye is weer oop en brood, wat sedert die onluste skaars was, is sedert die naweek weer volop. Melkvoorraad is ook weer beskikbaar en suikermeulens is sedert Saterdag weer in aksie.”
Metropolisie help vrou geboorte skenk by taxistaanplek
Die beamptes is inderhaas na die taxistaanplek waar hulle die vrou wat op die punt was op geboorte te skenk, aangetref het.
Zuma toegelaat om broer se begrafnis by te woon
Zuma se jonger broer, Michael Zuma, is verlede week ná ʼn lang siekbed oorlede.
Covid-19-statistieke: Bykans 500 nuwe sterftes
Nog 16 240 nuwe Covid-19- gevalle is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: ’n Gebed van bepeinsing
U bewaar elkeen wat op U vertrou in vrede, die mense wie se gedagtes op U gerig is. (Jesaja 26:3)