ʼn Naderende tifoon dreig om nóg vloede in die gebied te veroorsaak.
Lees meerAlles vir Vrydag 23 Julie 2021
Inentingsveldtog begin vir hoër onderwys
Die inentingsveldtog vir tersiêre onderwys begin Saterdag.
Foto’s: Só open Olimpiese Spele
Die openingseremonie van die Tokio Olimpiese Spele het Vrydag in ʼn byna leë stadion plaasgevind ná die Spele vir ʼn jaar lank uitgestel is weens die Covid-19-pandemie.
Kuberaanval op Transnet belemmer vervoer van goedere
“Dit het ʼn onmiddellike effek. Die rye [by hawens] sal al langer word; aflewerings word vertraag en die opeenhoping sal vererger.”
ToekomsVenster: Op sy Woord kan ek vertrou
Hy kan want Hy is God die almagtige.
Vermeende rowers vas ná hoëspoedjaagtog
ʼn Groep wat vermoedelik ʼn winkel in die Woodlands-winkelsentrum in die ooste van Pretoria beroof het, is gou deur ʼn privaat sekuriteitsmaatskappy aangekeer.
OVK gaan hof nader om verkiesing uit te stel
Die OVK het die Moseneke-verslag die afgelope paar dae bestudeer en vandag gesê sy raad het die aanbevelings daarin eenparig aanvaar.
Pta-Oos nou al vir week sonder krag
Moedelose inwoners moet in koue water bad en sakeondernemings hier kry swaar.
Luister: Stuit die uitstelmonster in sy spore
Heidi Mollentze het in Maroela Media se ateljee kom kuier en gesels oor uitstel, hoekom ons dit so maklik doen en hoe jy dit beter kan bestuur.
Woord: bekdrywer
Wat op aarde is ’n bekdrywer? Taaltoffie stel ondersoek in.
Wet oor Grondhof ‘maak nie sin’ – AfriForum
“Die voorgestelde wetsontwerp bevat ’n legio aspekte wat nie sin maak nie en misbruik kan word.”
Hulp aan radiostasies ná plundery
“Ons weet wat die omvang van die uitgawes vir die bou van ʼn ateljee en die vervanging van toerusting is.”
Is die Franse bekend vir luuksheid?
Indien jy in die mark is vir ʼn luukse C-segment-sportnuts, moet jy asseblief beslis die Peugeot 3008 toetsbestuur.
Kuberkrakers teiken Transnet glo
Die DA sê indien die aanval deel was van ʼn sabotasie-sameswering deur ANC-faksies binne sleutel- staatsbeheerde ondernemings, is die gevolge daarvan net erger.
Lewer nóú kommentaar op onteieningswet – TLU
Lede van die publiek het kans tot 13 Augustus om kommentaar te lewer op die nuwe wysigings rakende art. 25 van die Grondwet.
Hef alkoholverbod op, eis bedryf
Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting Sondag weer die land toespreek en aankondig of die vlak 4-inperking verder verleng word en of ʼn laer vlak dalk ingestel word.
Kyk: Pittige kleinding oor ‘oom Cyril’ se werk
Op die vraag of sy dink dit is lekker om die president van die land te wees, het klein Mila Smit (8) van Mosselbaai ʼn pittige antwoord gehad.
#JongStemme: Staat teenoor volkstaat
Ek as jong, neutrale Afrikaner glo vas, uit my eie ervarings en gevolgtrekkings, dat Orania die heel beste langtermynoplossing vir die Afrikaner is, skryf Maree van den Berg, ʼn eerstejaar- BSc-student aan die Universiteit van Pretoria.
Kuns, vlyt help kinders van geskiedenis leer
“Dit is goed wat ons nie in kuns by die skool leer nie, so al my maatjies moet kom dat ʼn mens saam kan leer.”
Barack, Bruce skryf ʼn boek
“Elkeen op ons eie manier was ek en Bruce op parallelle reise om die land wat vir ons albei soveel gebied het te verstaan.”