Die boek word in ses tale, insluitend Afrikaans en Zoeloe, gepubliseer.
Alles vir Vrydag 23 Julie 2021
Willem Botha nooi jou om vreesloos te leef
“Hoe bly ʼn mens positief in ʼn tyd soos hierdie? Ek het eintlik geen benul nie, maar ek bly praat met die Here. Ek kan nie enige kumbaja-antwoorde gee nie, want so eenvoudig is dit nie, maar ons moet bly vertrou in die Here se genade.”
#AlumniVirAfrikaans: Maar dit vóél dan soos gister
Ek het deur die jare baiekeer aansoek gedoen om terug te gaan koshuis toe, maar my vrou en die rektor wou dit nooit goedkeur nie. Hoekom weet ek nie.
Talle groot webwerwe geraak deur onderbreking
Groot banke en lugrederye wêreldwyd is deur die tydelike onderbreking platgetrek.
Vermeende stropery-baasbrein weer aangekeer
Die mans verskyn na verwagting later vandag in die hof waar hulle sal aansoek doen om borgtog.
Covid-19-statistieke: Meer as 6 miljoen nou ingeënt
Meer as 700 mense is sedert die vorige verslag in hospitale opgeneem.
Gedagte vir die dag: ’n Gebed vir visie
Maak oop my oë sodat ek die wonders kan sien wat opgeskryf is in u gebooie. (Psalm 119:18)