Die DA sê hy het berigte ontvang dat die SOE uitvoerende stappe teen Mkhize en dissiplinêre optrede teen die betrokke amptenare aanbeveel het.
Alles vir Maandag 26 Julie 2021
Verbied ‘omkeerterapie’ vir gay kinders – DA
“Minderjariges behoort nie aan dié laakbare praktyk onderwerp te word nie.”
Herrie oor entstofvereiste vir huurders
Die brief lui dat huurders se kontrakte opgeskort gaan word indien hulle nie teen Covid-19 ingeënt word nie.
Chad vyfde in sy uitdunronde
Die Suid-Afrikaner, wat in die Londen-spele vir die vlieënde Michael Phelps in die einste item getem het, sal sy sokkies in die halfeindronde moet optrek.
20 miljoen blikkies van dié groente onttrek
Daar is glo moontlik fout met die blikkies se synaat wat beteken dat die inhoud van die blikkies moontlik kan uitlek.
Ramphulp: waarom die staat uitgelaat word
Boere het meer ervaring in die organisering van privaat ramphulp, en solank die ANC nog aan bewind is, sal hulle en hul plattelandse gemeenskappe self vir hulp aan geteisterde gebiede voorsiening moet maak.
Twee in ’n ry vir Blitsbokke by Spele
Oudergewoonte het die veel kleiner Suid-Afrikaners vir niemand op die veld teruggestaan nie.
Baanbrekersoperasie vir SA red baba se oog
Klein AJ se ma het geweet iets is nie pluis nie toe sy ʼn vreemde merk op haar babaseun se wang opmerk, enkele dae ná sy geboorte.
AfriForum nader MRK oor Kimberley se water
AfriForum het deur middel van watermonsters bepaal dat Kimberley se water nie vir menslike gebruik geskik is nie.
Solidariteit se klag teen die regering se rasmalheid is gereed
Die regering het nie aan die aanbevelings van óf die Verenigde Nasies óf die SAMRK voldoen nie. Dit plaas Solidariteit nou in ʼn baie sterk posisie om ʼn formele klag teen die Suid-Afrikaanse regering by internasionale platforms, insluitende die VN en Europese parlemente, te lê.
‘Kwêla’ se ‘Dorp van die jaar’ is…
ʼn Dorpie in die Kaapse Overberg is as die 11de wenner van die kompetisie gekroon.
Woord: pril
Wie ken die uitdrukking “in iemand se prille jeug”? Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “pril”.
Twee beseer in vliegongeluk in Vaaldriehoek
Daar word vermoed dat ’n ligte vliegtuig oorhoofse kragdrade getref het.
5 000 brandbestryders takel reusebrand in Kalifornië
Die brand het intussen só groot geword dat hy sy eie weerstelsel genereer.
‘Sagmoedige man’ al maande lank soek
“Dis een groot raaisel wat ons almal mal maak.”
Faf meen Bokke sal beter in tweede toets vertoon
“Ons is met ons rug teen die muur, maar ons kan ons pad weer oopveg.”
Kansellasiekultuur, die Kapitool en Pelosi se heksejag
Die kansellasiekultuur van haat sypel deur elke hoekie en gaatjie van Amerika. Die newelagtige en struktuurlose krygers van hierdie kultuur beweeg dwarsdeur die land, op soek na ʼn volgende slagoffer om te verslind, skryf Rhoda Kadalie vanuit die VSA.
Ongeluk eis lewe van makelaar, jong ma
Die motor het sowat 25 meter van die boom tot stilstand gekom en aan die brand geslaan. Nog ʼn passasier is met ernstige beserings hospitaal toe gejaag.
Foto’s: Niel se Cheréze sê ‘ja’
“Toe ek tydens die fotosessie op my knie neersak, was sy so verbaas dat sy gevra het: ‘Wat doen jy?’”
OB terug hof toe oor Bosasa-uitspraak
Die ondersoek het verband gehou met ʼn skenking van Bosasa aan pres. Cyril Ramaphosa se CR17-veldtog.