’n Springbok-sege in Kaapstad sal beteken dat die reeks lewendig bly, maar as hulle sou verloor sal die vreugdevure in die Leeuskamp lánk brand en die Suid-Afrikaners sal 12 jaar moet wag voordat hulle die reeksoorwinningvlamme kan blus.
Alles vir Dinsdag 27 Julie 2021
DA gaan Paia gebruik om inligting oor Kubane te vra
Die party vra onder meer weer of ʼn vaardigheidsoudit in Suid-Afrika gedoen is om te bepaal watter belangrike vaardighede benodig is wat plaaslike beroepslui nie het nie.
Vrou se as tydens rooftog gesteel
Vier rowers het glo op ʼn huis in Gqeberha toegeslaan en die inwoners van verskeie waardevolle items beroof.
Peperduur horlosies in pandjieswinkel glo gesteel
Horlosies en edelstene van miljoene rande is in die winkel gevind.
Foto’s: Prinses Diana se broerskind, SA miljardêr trou
Hoewel prinse William en Harry na aan hulle ontslape ma se familie is, het nie een van hulle die troue bygewoon nie.
Video: Seemeeu tref meisie op tuimeltreinrit
Die video wys hoe die meisie in ongeloof skree toe die seemeeu haar tref.
Begeesterde Argentyne klink Blitsbokke se doppie
Die Suid-Afrikaners se medaljekanse is daarmee heen nadat Argentinië (met hoofsaaklik ses spelers op die veld) hulle in die kwarteindstryd uitgeskakel het.
Popster sê sy sal sportspan se broekie-boete betaal
Die reëls bepaal dat vroueatlete “noupassende bikini-broekies” moet dra wat “teen ʼn opwaartse hoek na die bokant van die been gesny is” en ʼn kantdiepte van nie meer as 10 cm moet hê nie.
Só lyk nuwe Mazda BT-50 se prys
Mazda se nuwe BT-50-bakkie is nou by handelaars beskikbaar.
Tracy Zille-rassismesaak in gelykheidshof
’n Raadslid van Limpopo word daarvan beskuldig dat hy agter die @TracyZille-profiel skuil, wat Twitter-gebruikers verlede jaar die josie in gemaak het met haar rassistiese opmerkings.
Foto’s: Gebruik van Musina-hof ‘te gevaarlik’
“Die feit dat alle verhore onbepaald uitgestel moet word, sal ’n reuseagterstand veroorsaak en ook vele koste-implikasies vir die staat inhou.”
Geliefde Brakpan-polisieman se vrou sterf ook
Sonja Roos was ook jare lank ʼn toegewyde polisiebeampte by die Brakpan-polisie en het sowat drie jaar gelede afgetree.
‘Vordering’ gemaak ná Transnet force majeure verklaar
Transnet is die afgelope paar dae lamgelê deur ʼn kuberaanval op sy IT-stelsel – met verreikende gevolge vir die res van die verskaffingswaardeketting.
Limpopo-ongeluk: Hulle ‘bou ’n huis in die hemel’
Volgens Buitendag soek Liam sy ma om elke hoek en draai, maar Divan sê hy verstaan sy ma is nou in die hemel.
Man sterf weens Covid-19 ná hy hospitaalbed afstaan
“My pa het vir hulle gesê: ‘Vat my, ek is reg.’ Ek dink nou hy het eintlik met die Here gepraat.”
Mango-vlugte tydelik opgeskort
Bedrywighede is opgeskort weens uitstaande betalings.
Bianca se branderplank klief deur medaljewaters
Op ’n grys en onplesierige dag in Japan het die 27-jarige Kapenaar vir nog ’n reënboogvertoning gesorg toe sy Suid-Afrika se tweede silwer medalje van die Spele ingeoes het.
Boek: Loop lag-lag deur die Wetenskapklas
Verveel jou gewone skoolhandboeke jou? Is jy nuuskierig en wonder hoe die wêreld rondom jou werk? Dan is dít net die boek vir jou.
SA vroue ook hof toe oor maasinplantings
Indien die vroue se groepsgeding slaag, kan die hofsaak die grondslag lê vir vergoedingseise vir honderde ander Suid-Afrikaanse vroue.
Video: Flintstone-huis mag bly – hof
Die huis bestaan uit pers en rooi koepels. In die tuin staan lewensgrootte standbeelde van die karakters van die legendariese animasiereeks The Flintstones.