Dr. Allan Soundy het hom daarvoor beywer om gehalte gesondheidsdiens aan lae-inkomstehuishoudings te verskaf.
Alles vir Woensdag 28 Julie 2021
Boer soek ʼn vrou: Leer ken vanjaar se boere
Die hubare boere van vanjaar se seisoen van “Boer soek ʼn vrou” verklap hulle gunstelingdisse, reisbestemmings en selfs ʼn paar geheime.
Spesiale nagwaak vir SA in Australië gehou
ʼn Spesiale nagwaak is die afgelope naweek in Perth, Australië, vir Suid-Afrika gehou.
Tatjana laat nóg ’n Olimpiese rekord spat!
Kaylene Corbett wen ook haar uitdunronde om die vierde vinnigste kwalifiserende tyd saam met haar na die halfeindstryd te neem.
Vyf vas vir polisiemoorde
Die liggame van twee polisiemanne is Dinsdag in ʼn uitgebrande polisievoertuig gevind.
Novak se Tokio-toertjies; Daniil se humiditeit-stryd
“Ek sal die wedstryd kan voltooi, maar ek kan ook doodgaan. As dit sou gebeur, sal jy verantwoordelik wees daarvoor?”
John Deere stel sy grootste, sterkste trekker bekend
Die nuwe 9R-reeks stel boere in staat om meer grond in minder tyd, met groter akkuraatheid en doeltreffendheid te bewerk en sodoende hul bedryfskoste te verlaag, terwyl hulle ʼn groter en gemakliker kajuit geniet.
Aftreeoord bekom interdik teen stakers
Lede van die gemeenskap en polisie het Woensdagoggend oorkant Huis Herfsblaar gereed gestaan om inwoners te beskerm, sou die EFF opdaag.
Lieb Bester se gedenkdiens vandag
Die diens word regstreeks om 13:00 op YouTube uitgesaai.
Piekfyn wyn sonder pyn
Dit is hoogtyd dat jy vir jou ’n persoonlike wynkenner “aanstel” om jou te help om die regte wyn te kies en te bestel en dit is so maklik as om ‘n app af te laai.
Kommer oor dreigende medisynetekorte in Mpumalanga
Die departement hou egter vol probleme met die verskaffing van voorraad is uitgestryk.
Klag oor regering se rassebeleid ingedien
Sou die klag slaag, sal die regering gedwing wees om sy beleid van regstellende aksie te wysig.
Resep: Romerige hoenderlewers
Sit dié romerige hoenderlewers voor met pasta, rys, krummelpap of kapokaartappel.
Van wankelrige begin tot toekoms vol hoop
Klara ken nie haar pappa nie en met ʼn mamma wat haar agtergelaat het as baba, kon Klara ʼn heeltemal ander lewe kies – een van hartseer en sonde. Sy het egter ʼn ander lewe gekies: Sy is ’n absolute pilaar van hoop en ʼn bewys dat ongeag die verlies wat jy deurmaak, daar altyd ʼn pad van hoop is.
Leerder geskors ná boelie-video versprei
In die video kan gesien word hoe ʼn gr. 11-meisie ʼn medeleerder aan die hare beetkry en oor die grond sleep.
Nel wil seepglad oor Olimpiese hekkie seil
“Ek sal mal wees daaroor as dit by die Olimpiese Spele kan gebeur, maar met sport is daar geen sekerhede nie. Al wat ek kan waarborg, is dat ek met elke wedloop my heel beste sal lewer.”
Vermiste polisiemanne se liggame gevind
Die polisiebeamptes het Maandagaand reageer op ’n klagte en het deur die loop van die aand kontak met hul bevelvoerder verloor.
Gedig: Lied van die lemoen
“Wat het die son met jou gedoen, lemoen?”
“Hy’t my gestreel, hy’t my gesoen.
Nou is ek rooi en ryp en rond,
ʼn vreugde vir die oog en mond!”
Verbruikersake: Leer hierdie lesse oor gebruikte motors
Die ombudsman vir die motorbedryf het onlangs sy jaarverslag uitgegee en verskeie probleme waarmee hy die afgelope jaar te doen gekry het, uitgelig. Ina Opperman het gaan kyk wat verbruikers uit hierdie voorbeelde kan leer.
Video: Susan Cilliers gesels oor ‘Die Stella-moorde’
In ‘Die Stella-moorde’ skryf Susan Cilliers oor die dubbele tragedie wat in 2018 skokgolwe deur die land gestuur het. Cilliers skryf indringend oor die vrae wat ná die hofsaak onbeantwoord bly, oor lewens wat vernietig is en die moontlikheid van berusting en vergifnis.