“Ons moet kudde-immuniteit bereik en vandag is nog ’n belangrike stap in daardie rigting.”
Alles vir Vrydag 30 Julie 2021
Krisis dreig oor Bethal se krag
“As Bethal tussen twee tot drie ure krag per dag het, is dit baie.”
Porsche, Audi en Mitsubishi stel nuwe modelle bekend
Mitsubishi het sy Eclipse Cross opgeknap, Audi het ‘n nuwe A3 en Porsche het pas sy sportiefste Macan bekendgestel.
Besoedeling kelder watersportsklubs in Kaapstad
Rou riool wat in van die grootste mere in Kaapstad invloei, word beskou as die oorsaak van die besoedeling.
Mitsubishi, Maroela Media vat hande om kinderhuis te steun
Die Jakaranda-kinderhuis in Pretoria was Donderdag een van vyf welsynsorganisasies wat ʼn kontantskenking van Mitsubishi Motors Suid-Afrika ontvang het.
Inentings: SA mis teiken met 9 miljoen
Die regering het die afgelope week ’n reusetekort aan entstowwe ervaar.
Daar is nóg ’n Spele aan die gang
Patrick Vellner, Scott Panchik en Suid-Afrika se Jason Smith jag CrossFit-podiumplekke in Mat Fraser se afwesigheid.
Tyd vir groot dink en groot doen
Dinge sal nooit weer dieselfde wees ná die afgelope tyd se onrus en plundering nie. Dis ’n keerpunt in ons geskiedenis.
Kaper moet 20 jaar sit
Chris Potgieter het in Maart verlede jaar ʼn man gekaap en geskiet.
‘Die pad na selfbestuur’: Vrystede as model vir groeiende selfbestuur
Buys kom uiteindelik tot die gevolgtrekking dat vooruitstrewende kulturele vrystede die alternatiewe oplossing is. “Indien hierdie dorpe genoeg ondersteuning geniet, kan al meer provinsiale en selfs nasionale funksies van die sentralistiese owerheid daarna afgewentel word.”
Oproer: Ramptoestand vir KZN goeie nuus vir herstelproses
Die ekonoom Roelof Botha sê die ramptoestand gaan nie net die herstelproses in die provinsie help versnel nie, maar kan weens toepaslike wetgewing ook as voorkomingsmaatreël dien vir diegene wat verdere onrus beoog.
Boksburg-inwoners wakker geskud
“Dit het gevoel asof ’n vragmotor in ons huis vasgery het,” skryf Collett Botma op Facebook.
Stian Bam maak draai in ‘Suidooster’
Dit is meer as ʼn dekade sedert Bam in ʼn sepie te sien was. “Dit was heerlik om ʼn nuwe karakter vir ʼn ruk te kon bewoon.”
Video: Jaco Fouché gesels oor ‘Simoelégri’
‘Simoelégri’ is ʼn aangrypende, donker en distopiese roman deur Jaco Fouché, skrywer van onder andere ‘Die ryk van die rawe’ en ‘Aanspreeklikheid’.
Minderheidsverslag oor entstowwe
Die basiese standpunt van hierdie minderheidsverslag is die volgende: Ek wil aanvoer dat ’n glyskaal van individuele risiko en oortuiging duideliker op die voorgrond behoort te wees in die neem van ’n entstof.
Musiekvideo: Tyd bring genesing vir Vandiét
“Goed of sleg, ons moet geloof en hoop hê dat alles ten goede sal uitwerk. Ons moet onthou dat God ’n plan het met elkeen van ons se lewens.”
Video: Labrador ná ure uit mangat gered
“Sushi het af en toe geblaf en as hy vir ’n ruk lank ophou, het ons gestres dat hy dalk ophou asemhaal het.”
Parlement diep bekommerd oor SAPD
Daar heers veral kommer oor die struktuur van en korrupsie binne die polisie se senior bestuurskorps.
Video: Trane loop toe Tatjana podium bestyg
In 1996 was daar Penny Heyns in Atlanta. In 2021 het ons vir Tatjana Schoenmaker in Tokio.
Hollywood: Netflix, Google wil personeel ‘verplig’ om in te ent; rocker ontken steeds seksklagte
In Junie het die Harry Potter-uitgewer, Bloomsbury, ook gesê personeellede moet ingeënt wees voordat hulle na die werkplek kan terugkeer.