Die Suid-Afrikaner het ’n teleurstellende vyfde plek in sy halfeindstryd met sy tyd van 45.15 sekondes behaal.
Alles vir Maandag 2 Augustus 2021
Foto’s: ʼn Man en sy kat se avonture
Dié adrenalienverslaafde en sy kat is onskeibaar.
AWK: Landbou boks vêr bo sy gewig
In ʼn jaar waar Suid-Afrika se reële BBP-groeikoers met 7% afgeneem het, het landbou se reële bydrae tot die BBP met 13,1% toegeneem.
Woord: venue
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “venue”.
Boer ernstig beseer ná skietery op plaas
Die boer is met veelvuldige skietwonde in die kombuis aangetref.
Verdagte wil skuldig pleit ná moord op Pta-man
Johan Martin Kichebrand wou nie regsverteenwoordiging hê nie en wou ook nie aansoek doen om borgtog nie.
Afrikaanse kunstenaars trek laer met aanlyn konserte
“Die Ons Sal Self-konserte is ʼn pragtige voorbeeld van ‘ons sal self’ in praktyk.”
Italië – land van pizza, pasta en nou 100 m-goud
“’n Italianer wat 9.80 sekondes hardloop; dit is nou iets wat ek hoegenaamd nie verwag het nie.”
Renosterkalf dood by plek van veiligheid
Lomshi se gesondheid het die afgelope paar weke tydens die koue winter verswak.
Beampte by verlate polisiestasie oorrompel, beroof
Tientalle wapens, waaronder R5-gewere en ammunisie, is uit die polisiekantoor geroof.
Mej. SA-finalis deel appeltertresep
Saam met ʼn koppie boeretroos of ‘n skep roomys gaan dié appeltert mos hemels smaak.
‘Al weer ’n Mercedes,’ brom Max
“Dit is nie iets wat jy graag wil hê nie, maar ons sal aanhou veg.”
Brendan Peyper, Die Heuwels vereer op Samas
Die Samas vereer jaarliks Suid-Afrika se topmusiektalent.
Bejaarde vermoor op Stormsrivier
“Thomas Glen Love se huurder het op hom afgekom waar hy op die grond lê, sy bolyf met ʼn handdoek bedek.”
‘Hartaanval’ eis man ná inbraak
At van der Merwe (78) is op die toneel dood verklaar terwyl sy vrou na ’n nabygeleë hospitaal geneem is.
Prostaatkanker: Manne, moenie dié toets uitstel
As jy “ja” op een of meer van hierdie vrae antwoord, moet jy mediese advies inwin:
Wayde en Wenda wil in Tokio woeker
Wayde van Niekerk (13:21) en Wenda Nel (13:45) is vandag weer in Olimpiese Spele-aksie.
TLU SA pak departement oor vuil water
Die organisasie waarsku die land kan op hongersnood afstuur indien dié kwessie nie vinnig getakel word nie.
#AlumniVirAfrikaans: Werk in jou eie tuin
Afrikaans – ons “pêrel van groot waarde” – het die instrument geword van die fyn en verhewe kuns en kultuurgees van Afrikaners, maar by uitstek ook die ontwikkelingsinstrument van vooruitgang en modernisering.
Leeus: Meer byt as brul?
Wêreldrugby het bevestig dat Kyle Sinckler, een van die Britse en Ierse Leeus se stutte, môre voor ’n tugkomitee sal verskyn omdat hy glo een van die Springbok-spelers gebyt het.