Hierdie “wonderplant” wat in tee of poeiervorm verbruik word, word gereken as die gewas met die hoogste konsentrasie voordelige voedingselemente.
Alles vir Dinsdag 3 Augustus 2021
Video: Kyk net so slim orangoetang
Hierdie orangoetang het gewys sy weet presies wat om met ʼn sonbril te doen.
Bejaarde sakeman in huis vermoor
“Die verdagtes het hom met toue vasgebind.”
Bokke se spel g’n wiegelied, kap wakker Davids terug
“Ek het die kragmeting tussen 22:00 en 01:00 (Nieu-Seelandse tyd) probeer volg, maar dit het my aan die slaap gesus,” het Nieu-Seeland se Ian Foster gesê.
Resep: Maalvleistertjies
Maak dié eenvoudige maalvleistertjies vir ʼn peuselhappie of pak dit in die kroos se kosblikke.
Klein ‘wonderwerksoldaat’ tuis ná 100 dae in hospitaal
Die drie maande oue Ephraim Maleho is met sy ingewande en ’n stuk van sy lewer buite sy lyf gebore.
Video: Skattige panda-tweeling vir Franse dieretuin
Die tweeling se ma, Huan Huan, en pa, Yuan Zi, het in 2012 in Frankryk aangekom toe China besluit het om hierdie bere vir Frankryk te “leen”. Dit was destyds beskou as ʼn teken om die diplomatieke bande tussen Parys en Beijing te versterk.
UP-sakefakulteit vier eeufees met bundel
Suid-Afrika se sakewêreld het onlangs ʼn belangrike mylpaal gevier.
10 dae van geskenke: Wenner aangewys van een jaar gratis internettoegang
Baie geluk aan Janneke Snijder van Pretoria wat die wenner is van een jaar se gratis internettoegang ter waarde van R12 000 met die komplimente van RSAWEB!
Boek: ‘Wêreld van wolwe: Tweede asem’ – Fanie Viljoen
Joshua Reinders se lewe het ʼn wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is ʼn weerwolf.
Drie skuldig aan moord op Karl Reich
Reich het op 24 September 2018 spoorloos by sy huis op Welkom verdwyn.
Inspirerende SA’ner staan trots op CrossFit-podium
“Dit was ’n lang pad om tot hier uit te kom. Ek moes byvoorbeeld in 2019 weer van vooraf leer loop; om van daar tot by die [CrossFit-] Spele te vorder is iets waarop ek baie trots is.”
Simba gee skyfiegeur die trekpas
Simba het vroeër vanjaar verbruikers gevra om te kies tussen drie van hul gewildste geure: sout-en-asyn, kaas-en-uie en tamatiesous.
Uitdrukking: Die spoor byster raak/wees
Struikel jy ook soms oor die gebruik van die uitdrukking “die spoor byster raak”? Taaltoffie stel ondersoek in.
‘The Lord of the Rings’ nou ʼn reeks
Die verfilming van die eerste seisoen van die reeks is Maandag in Nieu-Seeland voltooi.
Irene-Louise op Appel se hakke op Top-20
Elvis Blue se nuwe liedjie, “Meer as genoeg”, het ook sy weg tot die top-20 gemaak.
Hoekom slaag revolusies nie meer nie?
Die vraag is hoekom nie een van die talle massaproteste in verskeie vastelande in die laaste paar jaar geslaag het nie, terwyl daar tye was waar regerings reeds deur veel kleiner en minder ingrypende proteste weggevee is.
Diefstalsaak teen aanklaer reg vir verhoor
Neveling, ʼn advokaat verbonde aan die NVG, het na bewering kos en klere van sowat R3 000 by ʼn winkel gesteel.
EU-stortings bedreig aartappelbedryf
Die toenemende hoeveelheid bevrore slaptjips wat onder kosprys uit Nederland en België in Suid-Afrika beland, kan Suid-Afrikaanse boere en verwerkers lamlê.
Stywer gordel? Jou eetgewoontes in die weegskaal
Buiten dat voeding ʼn mens se immuunsisteem ondersteun, speel dit ʼn groot rol in voorkomende gesondheid.