Hy het glo as ʼn grap voor die voetganger ingeswaai.
Lees meerAlles vir Woensdag 4 Augustus 2021
Fop-direkteure in hof oor SAID-bedrog
Twee van die beskuldigdes is pa en dogter.
Drie dood, talle beseer in Tsjeggië-treinongeluk
Een van die treine het na bewering ʼn sinjaal verontagsaam.
Seun vas oor bedrog met pa se boedel
Die man het R14 miljoen se vaste eiendom en versekeringspolisse geëis.
Een dood, 4 beseer toe bakkie boom tref
Een van die mans wat in die wrak vasgekeer was, het reeds aan sy beserings beswyk toe paramedici by die toneel opgedaag het.
ToekomsVenster: ’n Nuwe liggaam
Daarteenoor stel Paulus dit dat die verheerlikte liggaam nie aan die verganklikheid onderworpe is nie. Die mens lewe in die ewigheid voort in volmaakte gesondheid en sonder vrees dat jy weer sal verouder. Dit insigself behoort al baie betekenisvol te wees.
Nuwe baas op die lyn by Telkom
Telkom se aandeelprys het net voor uitkloktyd op 4 Augustus teen R4 276 verhandel. Dit is meer as 52% hoër as die vlak van R2 800 ’n jaar gelede.
Voortrekkermonument skenk kos aan dieretuin
“Ons is verplig om na ons erfenis om te sien; nie net ons kulturele erfenis nie, maar ook ons natuurerfenis.”
OVK bring dringende hofaansoek oor verkiesing
Die munisipale verkiesing vind voorlopig op 27 Oktober plaas.
Luister in 3 minute: Reserwebank oorweeg e-rand
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die onlangse onluste se skade by munisipaliteite, die Grondwetwysiging wat dalk gesink het en die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat ʼn e-rand oorweeg.
‘Perfekte storm’ het groot impak op motorbedryf
Dit sluit in die wêreldwye tekort aan halfgeleier-mikroskyfies, die kuberaanval op Transnet se hawens, die onluste in KwaZulu-Natal en dele van Gauteng én die herinstelling van die vlak 4‑inperking.
Boere kan baat by wysiging van noodbelastingvoordele
Die regering wil die bepalings van die aansporing vir indiensnemingsbelasting (ETI) vir vier maande wysig as deel van ʼn poging om die ekonomie te herstel.
Nightbirde onttrek aan talentkompetisie
Sy het in Junie vanjaar harte wêreldwyd verower met ʼn oorspronklike liedjie getiteld “It’s Okay” uit haar eie pen.
Barbie vereer medici met poppe
Die speelgoedreus het onder meer ʼn nuwe pop ter ere van Sarah Gilbert, medeskepper van die Oxford/AstraZeneca-koronavirusentstof, geskep.
Man kritiek ná buffel hom stormloop
Die man het langs ʼn grensdraad op die plaas geloop toe die buffel hom gekonfronteer het.
Waagkapitaal: Sewe dinge wat jy móét weet
In ruil vir die befondsing van een of twee jaar se kapitaal vir besighede, verwag waagkapitaalfirmas gewoonlik tien maal die belegging in opbrengs.
SA tans 39ste op medaljelys
Ja, die Spele is nog nie verby nie, maar dit is onwaarskynlik dat daar op die medalje-oes van Rio de Janeiro in 2016 verbeter sal word.
Schweizer-grafte skitterblink danksy vrou se onderneming
Madelein kon nie haar pa se graf opspoor nie en het toe besef dit is tyd dat iemand die begraafplaas regruk.
Ondersoek ‘eksplisiete, verdoemende’ WhatsApp-groepe oor oproer – Good
Die party het ʼn geheuestafie met belangrike inligting oor die drie WhatsApp-groepe reeds aan die polisie se eenheid wat die ondersoeke hanteer, oorhandig.
#JongStemme: Instagram-aktivisme maak veg té maklik
Daar bestaan feitlik nie meer iets soos gesonde meningsverskille op sosiale media nie. Jy is óf vir, óf teen. Jy durf nie standpunt inneem nie, en jy word as “deel van die probleem” gebrandmerk, skryf Walden van der Walt.