Sedert sy stigting ’n eeu gelede het die SAKP ’n skouspelagtige opgang gemaak deurdat hy die kommunistiese stert geword het wat die ANC-hond swaai. Daarna het hy om verskeie redes prakties en ideologies in duie gestort sodat hy tans slegs ’n nagedagte is.
Alles vir Donderdag 5 Augustus 2021
Ondersoek ná oud-SA tiener in Australië sterf
“Sy was die mooiste kind met die mooiste hart.”
Só ontvou gebeure tydens Pentagon-skietery
Die man het die oggend uit die bus op die busplatform by die Pentagon geklim en ’n polisiebeampte met ’n mes aangeval.
Rooksein se nuutskepping ʼn radiotreffer
Die groep het gedink damlelielief is ʼn interessante woord en die inspirasie vir ʼn liedjie het daaruit gespruit.
RGB-hoof geskors
Dr. David Boikhutso Motau se skorsing hou verband met ernstige aantygings van korrupsie en bedrog.
‘Katslagter’ teister inwoners van Manenberg
Die dooie katte is langs paaie, by skole, kerke en buitekant die polisiestasie gevind.
10 dae van geskenke: Hier is die Klerekas.com-wenner
Baie geluk aan Maritsa Coetzer van Rustenburg wat aangewys is as die wenner van ʼn geskenkbewys ter waarde van R2 500 van Klerekas.com!
Mense geniet Clarkson se Hamilton-twiet
Derduisende mense het intussen die like-knoppie gedruk, terwyl meer as 5 500 sosialemediaverbruikers die twiet gedeel het.
Lewenslank vir man wat bejaarde vermoor
Shaun Oosthuizen het Woensdag skuldig gepleit op die 85-jarige Hetta Potgieter se moord.
Kyk: Thato wys nasionale kostuum
Thato het Woensdag na Pole vertrek om Suid-Afrika by die Mej. Supranasionaal-skoonheidskompetisie te verteenwoordig.
Resep: Hoender à la florentine
Hoender à la florentine – spesiaal vir diabete.
Taalgebruik: op pad
Skryf ʼn mens “op pad” of “oppad”? Taaltoffie stel ondersoek in.
‘Die pad na selfbestuur’: Bevolkingsriviere
“Westerlinge sal vroeër of later uit die vloei van demografiese riviere moet kom.”
‘G’n blyplek hier’ vir gestremde seun en sy gidshond
Die gesin het net nog 7 dae om ʼn plek te kry waar hul 12-jarige seun – ʼn outismelyer – se gidshond welkom is.
Sir Clive steeds ongelukkig met Rassie
“Wêreldrugby moet eerder na Erasmus se intimiderende teenwoordigheid langs die veld kyk.”
Meghan vra hulp vir vroue op 40ste verjaardag
Prins Harry kan in die agtergrond van die video gesien word waar hy goëltoertjies uitvoer, terwyl Meghan en Melissa McCarthy oor tatoeëermerke en seiljagpartytjies skerts.
Borgtog vir Mercedes-plunderaar
Moloi is tydens die onluste in KwaZulu-Natal op kamera betrap waar hy met ʼn mandjie vol kruideniersware uit die Woolworths-winkel loop en in ʼn Mercedes-Benz-motor klim.
Ma vas ná sy glo seun skiet
“Daar word beweer dat die oorledene ’n argument met sy suster gehad het nadat sy hom daarvan beskuldig het dat hy haar selfoon gesteel het.”
Boek: Kolokwinte en Kapitele – dit hoef nie Grieks te wees
In “Kolokwinte en Kapitele” gee Barry Torlage verduidelikings van ongeveer 130 woorde en gesegdes wat in die 1933/53-vertaling van die Bybel verskyn.
Valley se Field Commander View gemaak vir SA plase
“Dit pas volmaak in by boere wat reeds ʼn paar hande het om na hul spilpunte en besproeiing om te sien, maar wat gemoedsrus soek dat hul gewasse doeltreffend besproei word.”