Die leerder se onderwyseres het haar intussen gedagvaar.
Lees meerAlles vir Vrydag 6 Augustus 2021
Sakevennote vas ná hul hofverskyning mis
Marike van der Walt (50) en Sarel Johannes (55) is reeds in 2013 op verskeie aanklagte van bedrog in hegtenis geneem.
Verdagtes vir sakeroof, moord gesoek
’n Veiligheidswag is tydens die voorval doodgeskiet.
Polisiehoof veroordeel Brondal-plaasaanval
“Ons mag nie rus voordat al die vuurwapens gevind en die verdagtes agter tralies is nie.”
Boshof brand wéér
Sowat 80 000 ha is tydens die jongste brand in die omgewing van dié Vrystaatse dorp verwoes.
Skieters brand los op gesin
Die verdagtes het die gesin se huis binnegestorm en lukraak begin skiet.
ToekomsVenster: Ons moet verander word
Hy sal ons nie teleurstel nie. Glo jy dit?
Man sit lank ná moordtog op bejaardes
Shaun Oosthuizen het in 2018 drie bejaarde vroue in verskillende dorpe wreed vermoor en beroof.
Pofadder-vrou gee regspan trekpas
Die vermoorde hotelier Leon Brits se weduwee is verlede maand wéér borgtog geweier.
Gerda en Irvette jaag Olimpiese marathon-droom
“Ek is gereed om my beste môre te gee; kom ons pak dit aan!”
Ramaphosa ‘stel teleur’ met nuwe kabinet
Die aanstelling van die nuwe minister van gesondheid blyk een van die min aanstellings te wees wat wél beïndruk het.
Die amp van gelowiges
Wanneer die staat hul regeringsposisie misbruik en hul tot magsmisbruik, onregmatige selfverryking, korrupsie en onregmatige inmenging by die ander instellings in die samelewing wend, bring dit ʼn bepaalde verantwoordelikheid by elkeen van ons in ons hoedanigheid as gelowiges na vore.
Kyk na die groter prentjie met Biggar
Leeus-ondersteuners is vies omdat die losskakel net drie keer die bal in die tweede toets aangegee het.
‘Dros-verkragter’ mag nou appelleer
Nicholas Ninow het die hoogste hof van appèl direk genader nadat die hooggeregshof sy appèlaansoek verlede jaar van die hand gewys het.
Switserse vrou dood by strandoord gevind
Die vrou se liggaam is toegedraai in ’n swart laken in die water naby ’n waterval in Phuket gevind.
Grondonteiening: Pasop as ANC, EFF begin saamstem
Indien die 18de grondwetwysiging aanvaar word, sal dit die beginsel vir nulvergoeding vir onteiende eiendom vestig, oftewel nasionalisering.
#JongStemme: Hoe gesond is jy en sosiale media?
Sosiale media is een van die platforms wat die meeste druk op die jeug plaas. Dit is oorspronklik as ʼn onskuldige platform geskep en het fantastiese voordele maar vir Generasie Z is dit nie aldag so fantasties nie, skryf Karla Jonker, ʼn eerstejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch.
KP-hoë sterf
Dr. Lem Theron was die destydse hoofsekretaris van die Konserwatiewe Party.
Video: Mercedes brand in Kampsbaai
Die moontlikheid word ondersoek dat die voertuig met ʼn petrolbom bestook is.
Federer onttrek aan nóg twee toernooie
Die Switserse tennislegende vier Sondag sy 40ste verjaardag en sy knieë wil maar net nie saamspeel nie.