Die weermaglede het glo met sindikate saamgewerk om voertuie oor die grens na Zimbabwe te smokkel.
Alles vir Vrydag 6 Augustus 2021
SOE verslag ‘gebrekkig, ongegrond’ – Mkhize
“Meneer die president, dit is ongelukkig duidelik dat die SOE die ondersoek met ’n voorafbepaalde uitkoms en geslote gemoed aangepak het,” lui Mkhize se bedankingsbrief.
Gedig: Klossies, jul bewe en bibber
“Klossies, jul bewe en bibber:
Is dan die aandlug so koud?”
Covid-19: Kommer oor dié provinsies; miljoene entstofdosisse in voorraad
Die uitslag van die Sisonke-studie, waarin die J&J-entstof aan amper 500 000 gesondheidswerkers toegedien is, is intussen bekend gemaak.
Bismarck: ‘Ons moes die Leeus 3 – 0 gewen het’
Die vuurvreter haker gesels lekker saam in dié episode van Die Losgemaal.
Podlitiek: Mkhize-skandaal, onteiening dalk finaal en vir Rassie lojaal?
In die week se episode bespreek die Podlitiek-span die skandaal om Zweli Mkhize, die jongste rakende die onteieningswet en Wêreldrugby se klag teen Rassie Erasmus.
Video: Marita van der Vyver gesels oor ‘Die mooiste sprokies van Grimm’
Skuif nader vir ʼn heerlike gesprek oor ‘Die mooiste sprokies van Grimm’. Cintaine Schutte gesels met Marita van der Vyver oor dié versamelbundel.
Musiekvideo: Pieter Strydom se liedjie vir sy ‘meisiekind’
“Enige persoon kan daarvan getuig dat jou hele wêreld verander wanneer jy ʼn ouer word. Jou hart ervaar ʼn ander tipe liefde – ʼn liefde wat jou hart wil laat bars.”
Resep-video: Katjiebotterbakkies
Amper soos die geliefde Rice-Krispies-koekie, maar met grondboontjiebotter in plaas van malvalekkers!
Trokdrywer ontvoer, aangerand
Die bestuurder is uit die vragmotor, wat groente vervoer het, gedwing en in ’n ander voertuig geboender.
Hollywood: Rihanna amptelik ʼn miljardêr; Scarlett dagvaar Disney
Fenty Beauty, waarvan sy 50% besit, is haar hoofsaaklike bron van inkomste. Fenty Beauty is sowat $2,8 miljard werd.
Rafa het respek vir Lloyd se vurige afslane
“Ek het teen iemand kragte gemeet wat baie goeie tennis gespeel het; dit is ’n groot oorwinning vir Lloyd.”
Covid-19 eis juffrou, ouers
“Hulle het nooit fisiek regtig van die ander een se dood geweet nie, maar het dit beslis geestelik ervaar.”
Jacob Zuma in hospitaal opgeneem
Oudpres. Jacob Zuma is Vrydagoggend in ’n hospitaal opgeneem.
Eienaar van roofdierpark wond ‘renosterstroper’
Daar word beweer dat die eienaar van die roofdierpark en sy twee seuns Donderdag in die vroeë oggendure op vyf vermeende stropers naby die renosterboma afgekom het.
SA’ner laat Nadal les opsê
“Ek het al ’n paar groot oorwinnings behaal en ’n paar Grand Slam-kampioene geklop, maar om iemand met 20 Grand Slam-titels voor ’n vol skare en in so ’n ongelooflike atmosfeer te klop, is beslis iets besonders.”
Covid-19-statistieke: Naby 14 000 nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in die Wes-Kaap (30%) aangemeld, gevolg deur Gauteng (20%) en KwaZulu-Natal (19%).
Kabinetskommeling: ‘President tas mis’
President Cyril Ramaphosa het ʼn gulde geleentheid verlore laat gaan om kabinetskuiwe te maak wat ’n daadwerklike verskil sou maak aan leierskap en vertroue op die hoogste vlak in Suid-Afrika.
Man steeds kritiek ná buffel-aanval
Dis nie duidelik watter een van die buffels op dié wildplaas die man gestormloop het nie.
Appèl op gesondheidsberoepe om ‘drakoniese’ regulasies te beveg
Die organisasie sê die regering probeer met die regulasies die weg baan vir die inwerkingstelling van die beoogde Nasionale Gesondheidsversekering.