Suid-Afrika het só ’n vertoning nodig gehad. Want iewers, tussen die gevoel van trots en opwinding versteek, sorg sport vir nog iets belangrik: Hoop.
Lees meerAlles vir Saterdag 7 Augustus 2021
‘Roekeloos om jouself nie te verdedig nie’ – Bheki Cele
Die minister van polisie het Saterdag ’n huldeblyk by die begrafnisdiens van twee vermoorde polisielede van Noordwes gelewer.
Man tuis ná tref-en-trap
Dudley Cole (35) was maande lank in ’n koma en aan ’n ventilator gekoppel.
Curriebeker: WP hou partytjie teen Cheetahs op Nuweland
Maande lank al probeer die WP ʼn laaste keer op Nuweland wen, en toe kry hulle dit Saterdag reg.
SAUK skrap ‘kommerwekkende’ kommunikasieklousule
Die klousule het bepaal dat werknemers se kommunikasie onderskep, gemonitor of gelees mag word.
Life Esidimeni: Valke en Kie. lê beslag op bates in Waterkloof
’n Pretoriase sakeman word saam met verskeie medepligtiges van miljoene rande se bedrog beskuldig.
Dis nie óf gebed óf die wetenskap nie
Christene leef vanuit die wete dat die geestelike lewe nie los van die fisiese lewe staan nie, maar dit juis beïnvloed en bepaal.
Onkruiddoders verhoog dalk vrektes onder bye
Die afname in insekte wêreldwyd het ernstige gevolge vir voedselproduksie.
Talle nuwe kankergevalle met drankgebruik verbind
Sowat 4% van nuwe kankergevalle wat verlede jaar wêreldwyd bevestig is, word aan drankgebruik toegeskryf.
Foto’s: Afrikaanse Russe, Boere skryf saam aan vriendskapsverhaal
“ʼn Mens het altyd van die “rooi gevaar” gehoor en skrikkerig na die Russe gekyk, maar ons het gou agtergekom dat dit glad nie waar is nie.”
Bledisloe-toets: All Blacks kry neuse voor Wallabies
Daar is ’n paar ou wyshede in rugby wanneer jy toetsrugby teen die All Blacks speel.
Tiener se verbrande liggaam in woud ontdek
Die polisie is tans na enige naasbestaandes opsoek.
Ons wil dié toets onthou, sê Kolisi
“Hierdie is die wedstryd wat die meeste saak maak; wat vooraf gebeur het tel nou nie veel nie.”
Pak jou tas en kuier in Breedekloof
Die wete dat volkome stilte net deur voëlgesang en die wind in die fynbos verbreek sal word, is genoeg rede vir Maryke Roberts om haar tas vir ’n naweek te pak.
Australiër uit krokodilkaak gered
Twee mans was besig om te swem toe ’n krokodil een van hulle beetgekry het.
Gholf: Louis trap (weer) op voorlopers se spoor
Oosthuizen, wat 64 houe in die tweede ronde aangeteken het, is net vier houe agter en is saam in die sewende posisie op 131.
Vyf vas ná trokke, bakkie brand
’n Arbeidsverwante dispuut was glo die oorsaak van dié brandstigting in Ermelo.
Gerda 15de in ’n warm Japan
Kenia se langasems het die marathon-krane oopgedraai om die goue en silwer medaljes te wen.
Covid-19-statistieke: 156 336 aktiewe gevalle in Suid-Afrika
Die getal nuwe gevalle is hoër as die gemiddelde syfer oor die vorige sewe dae.
Deel van ma se lewer kan baba red
Die drie maande oue Christian Prinsloo is sonder dreineringspypies in sy lewer gebore en benodig dringend ʼn leweroorplanting.