Die SAUK het Saterdag die teenwoordigheid van lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag by van sy kantore verduidelik.
Lees meerAlles vir Sondag 8 Augustus 2021
Blitsige Brad vierde
Die Grand Prix is deur die 23-jarige groentjie Jorge Martin (Ducati) gewen.
Ysbeer wat kameraman byt dalk geskiet
Dié moeilikheidmaker word verbind met vyf ander gevalle waar hy lede van die publiek geterroriseer het.
Boks se ‘Billy Elliot’ wen brons by Spele
Harry Garside neem balletklasse om sy voetwerk in die bokskryt te verbeter.
Matrikulant wat kaalfoto’s vir neef stuur, glo afgepers
Die Durbanse tiener het in trane vir haar ouers vertel sy het naakfoto’s van haarself vir haar neef gestuur, wat glo later R5 000 geëis het om te keer dat hy dit verder versprei.
Polisie, boere trek trokdiewe vas
Die verdagtes het vir die polisie en lede van die gemeenskap in Vredefort weggejaag, maar is uiteindelik vasgekeer en in hegtenis geneem.
Man vas vir moord op Switserse toeris
Nicole Sauvain-Weisskopf se liggaam is Donderdag toegedraai in ʼn swart laken in die water tussen rotse op die eiland Phuket gevind.
Reniel Hugo is ’n man vir ’n bal
Kleintyd reeds het hy sy pa met ʼn bal in die hand ingewag. Dit is Reniel, slot van die Sharks en seun van Niel Hugo, voormalige Westelike Provinsie- en Springbokrugbyspeler.
Drie dood, verskeie beseer in Gauteng-ongelukke
Ná een van die ongelukke is drie kinders en hul pa na ʼn hospitaal geneem.
Gatland kla bietjie, maar wens Bokke geluk
“Enige span kon seker die wedstryd gewen het, maar ek wil wel die Springbokke gelukwens.”
Kyk: Baba-yorkie loop weer ná operasie
ʼn Veearts het aanvanklik vir Mia se eienaars gesê sy sal nooit weer kan loop nie, nadat ʼn spinale afwyking by haar gediagnoseer is.
Min goud in SA se Spele-rëenboog
Suid-Afrika het vanjaar die meeste atlete nóg na ʼn Olimpiese Spele gestuur.
Brandfort nou ‘Winnie Mandela’
Inwoners het die naamsverandering op sosiale media as net nóg ʼn verkwisting van geld bestempel.
Fotos: Drie dood in ongeluk, bier geplunder
Paramedici het gesukkel om by beseerdes uit te kom omdat talle plunderaars op die biervragmotor toegesak het.
SA se oudste atleet daag tieners uit by Spele
“My ma is uiteindelik tevrede met my lewenskeuses,” skerts die 46-jarige Dallas Oberholzer.
Foto’s: Leeutemmers in aksie
Van Cheslin Kolbe se drie en Rassie Erasmus se waterbottelpligte, tot Franco Mostert se uithalervertoning en Morné Steyn se skop.
Oosthuizen bestendig, maar doer agter
Oosthuizen het in die derde ronde soos ʼn sneltrein laat waai en drie voëltjies oor die eerste vier putjies aangeteken, maar kon nie die pas volhou nie.
Covid-19-gevalle styg steeds in WK
ʼn Vyfde van die getal mense wat hulle vir Covid-19 laat toets, is nou positief.
Internasionale reg dalk in Zuma-saak oorweeg
Regspanne moet nou binne die volgende twee weke voorleggings van tot 20 bladsye hieroor by die hof indien.
Polisie rand glo gesin, hond aan
Die polisie het op die gesin se verwarmer beslag gelê, hulle dit kwansuis tydens onluste sou gebuit het.