Daar was die afgelope paar dae sprake dat Suid-Afrikaanse atlete wat medaljes by die Spele gewen het, nie prestasiebonusse sou ontvang nie.
Alles vir Dinsdag 10 Augustus 2021
Motor 23 m onder water ná ongeluk
Dit lyk of die motor teen ʼn versperring op die brug gebots en toe in die water beland het.
Sir Clive treur oor verspeelde Leeus-kanse
“Ja, Suid-Afrika se benadering tot ’n kragmeting is dalk beperk, maar die span beskik oor die uitsonderlike vermoë om goed in die belangrike oomblikke van ’n wedstryd te speel.”
10 dae van geskenke: Hier is die De Afrikander Handelshuis-wenner
Baie geluk aan Alet Kriel van Sasolburg wat ʼn R2 500-geskenkbewys van De Afrikander Handelshuis wen!
Zuma se dokters moet sê wat hom makeer – hof
Die staat mag ook nou ʼn mediese praktisyn van sy keuse aanstel om die oudpresident te ondersoek.
10 dae van geskenke: Hier is die Volpes-wenner
Baie geluk aan Petro Theron van Bedfordview wat ʼn R10 000-geskenkbewys wen met die komplimente van Volpes!
Saskok maak ommeswaai oor belonings vir medaljewenners
Saskok swyg nog oor die bedrag wat Tatjana Schoenmaker en Bianca Buitendag vir hul goue en silwer Olimpiese medaljes gaan ontvang.
Video: Man in hospitaal ná Pta-skietery
Een verdagte is kort ná die skietvoorval in die Johannesburgse middestad in hegtenis geneem.
‘Wonderwerk’ toe Krisisfonds vir KZN voorsien
“Dit is ʼn groot geloofsdaad wat hier gebeur het.”
Ontmoet ons wynboere: Holden Manz glo aan groen praktyke, bloedrooi druiwe
Omtrent alles in die moderne boetiekkelder – die tenks, pype, pompe en selfs die trappe – word van voedselgraad vlekvrye staal gemaak, behalwe die egte Franse eikehoutvate waarin die wyn verouder.
Foto’s: Duisende vlug weens brande in Griekeland
Minstens 56 655 ha het reeds afgebrand.
Novak sê ook nee vir Cincinnati
Novak Djokovic se droom om al vier Grand Slam-titels én die Olimpiese Spele-uitdaging in een jaar te wen, is ’n gevoelige nekslag deur Alexander Zverev toegedien toe die jong Duitser die halfeindstryd in Tokio gewen het.
Prins Andrew vir beweerde verkragting gedagvaar
“Ek wil hom verantwoordbaar hou vir wat hy aan my gedoen het.”
Wêreld se kleinste baba nou tuis
Die dogtertjie van Singapoer het glo ná haar geboorte verlede jaar die gewig van ʼn appel gehad.
Boek: ‘Verkleurmannetjie’ – Francois Bloemhof
Dié jeugverhaal bevat meer ratverwisselings en onthullings as ʼn hele TV-reeks. Dit is geskik vir tieners 15 jaar en ouer.
Ouers kan tot dán leerders by VS-skole inskryf
Die aanvanklike sperdatum vir registrasies was 31 Julie.
Kyk: Drie op ’n ry vir Tahir
Op 42-jarige ouderdom het Imran Tahir gewys dat hy steeds tussen die paaltjies kan baljaar toe hy gister ’n driekuns op Edgbaston behaal het.
Jong pa se toestand verswak ná skietaanval
“Toe ek die kinders se name vir hom opsê en by hom pleit om aan te hou veg, het hy sy oë gerek en daar het trane uitgeloop.”
Tiener duik roeier uit water by kanomarathon
Die 18-jarige Luke Swinney het nie gehuiwer om in die water te duik toe ’n mederoeier voor hom in die water val nie.
Gesin op kleinhoewe oorval
Drie vermeende rowers het glo ʼn glasdeur gebreek terwyl die gesin televisie gekyk het.