’n Meer “insluitende” naam wink vir die Hoërskool DF Malan in Kaapstad.
Alles vir Woensdag 11 Augustus 2021
Ralf wil hê Max moet titel wen
“Persoonlik wil ek sien dat Max die kampioenskap wen. Dit sal nie net ’n welkome verandering wees nie, maar ek glo ook dat hy dit verdien.”
Christina Applegate onthul VS-diagnose
Applegate het voorheen ʼn dubbele mastektomie ondergaan nadat sy in 2008 met borskanker gediagnoseer is.
Gedig: Ek het ʼn huisie by die see
Lees hier HA Fagan se bekende gedig, “Ek het ʼn huisie by die see.”
Beweerde aanhitser vas vir onluste
Dit volg kort nadat ʼn politieke party die name van beweerde aanhitsers aan die polisie verskaf het.
Gaan gerus generies
Generiese medisyne kom dalk in ander kleure, vorms en verpakking, maar wees gerus: dit voldoen aan streng standaarde en toetse wat verseker dat dit net so veilig en doeltreffend as hul handelsnaamgelyke is.
‘Bedrewe politikus’ nuwe burgemeester van Jhb
Die leier van ActionSA het Jolidee Matongo egter bestempel as bloot ʼn beeldpoetser van die ANC.
Voetbesering kniehalter Nadal ook in Toronto
“Weens die pyn geniet ek tans nie my tennis nie.”
Schoenmaker oor Olimpiese goud: ‘Dit voel nog onwerklik’
Suid-Afrikaners het intussen self ingespring om geld in te samel om die land se Olimpiese medaljewenners te beloon.
New York-goewerneur bedank ná bewerings oor teistering
Die 63-jarige Cuomo is ʼn jaar gelede nog wyd geloof vir sy hantering van die koronaviruspandemie, voor ʼn storm om sy kop losgebars het.
ANC ‘hersirkuleer’ Mapisa-Nqakula in amp as speaker
Die DA sê die “onteerde” oudminister is nie geskik vir die amp nie.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal steeds
Daar was wel ʼn toename in hospitaalopnames.
Gedagte vir die dag: Vertrou op die Here
’n Koning word nie gered deur ’n groot leër nie, ook nie ’n krygsman deur groot krag nie. Ons vertrou op die Here om ons te red. Hy is ons hulp en beskerm ons soos ’n skild. (Psalm 33:16, 20)