“’n Aanval op die polisie is ’n aanval op die staat.”
Alles vir Donderdag 12 Augustus 2021
Gupta’s het ‘geen sê’ in beperkingsbevel
“Aangestelde sakereddingspraktisyns is steeds in beheer van Islandsite se sake en eiendom.”
Bejaarde op kleinhoewe geskiet
“Die aanvallers het op hom losgebrand toe hy by die kombuisdeur uitstap.”
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe gevalle in KZN aangemeld
Suid-Afrika het nou 2 554 240 bevestigde Covid-19-gevalle.
Gedagte vir die dag: Om diensbaar te wees
Doen julle werk entoesiasties, asof julle dit vir die Here doen en nie vir mense nie. Julle weet mos dat die Here elke mens wat sy werk goed doen, sal beloon, of dit nou slawe is of vry mense. (Efesiërs 6:7-8)