Die paartjie het einde Maart ʼn pienkvoet ryker geword.
Alles vir Vrydag 13 Augustus 2021
Bokke sal Argentyne nie onderskat
“Hulle het onlangs ’n paar reuse laat struikel en ons respekteer hulle.”
Andermatt nou deel van die Madumbi-handelsnaam
“Ons is meer as net die somtotaal van ons dele. Ons is die presisie van ʼn Switserse horlosie, met die hartklop van ʼn Afrika-trom. Dit is Andermatt Madumbi.”
Kyk: Beeldskone foto’s op stel van ‘Nêrens, Noord-Kaap’
Dié reeks van 13 episodes is ʼn verwerking van Nico Scheepers se gelyknamige teaterstuk, wat sedert 2017 uitverkoopte teaterlokale gehad het.
Resep-video: Boeretroos-koekies
Dié koekie smeek om in ʼn warm koppie koffie of tee gedruk te word!
Charles en Diana: Dít vat die koek!
Hoewel dié sny troukoek dalk vir 40 jaar bewaar gebly het, het die koninklike egpaar se paadjies ná net 11 jaar in 1992 geskei en hulle is in 1996, ’n jaar voor Diana se tragiese dood in ’n Paryse tonnel, amptelik geskei.
Ramaphosa aan Zondo: ‘Ek sal nie weghardloop van my besluite’
“Die mees vernietigende en duurste koste van staatskaping en korrupsie is egter die uitwerking daarvan op Suid-Afrikaners se vertroue in die leiers en amptenare in wie hulle groot vertroue gestel en as verantwoordelik beskou het.”
‘Facebook-verkragter’ sit baie lank
Hy sou hulle dan sover kry om na ʼn afgeleë en beboste gebied te stap waar hy hulle gewurg en verkrag het.
Parys-boere vandag gevonnis
Die staat het gedurende die verhoor beweer die beskuldigdes was deel van ʼn groep boere wat twee vermeende plaasaanvallers aangekeer en só erg aangerand het dat hulle later in die hospitaal aan hul beserings beswyk het.
Covid-19-statistieke: Meer as 14 000 nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in die Wes-Kaap (26%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (25%) en Gauteng (16%).
Polisie maak glo gereed vir verdere onluste
Die egtheid van ʼn boodskap wat waarsku oor hernieude onluste in Augustus word egter bevraagteken.
Hankey-boer geskiet: ‘Ons het te gemaklik geraak’
Ig Maas (72) het gedog sy honde blaf vir die luiperd wat hulle onlangs op die plaas gewaar het.
Gedagte vir die dag: Moenie opgaar nie
“Moenie vir julle hier op aarde skatte bymekaarmaak waar mot en roes dit wegvreet en diewe inbreek en roof nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar waar geen mot en roes dit sal kan bykom nie, en waar diewe nooit sal kan inbreek en roof nie. Onthou, waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.” (Matteus 6:19:21)