Hoe kan daar gesorg word dat Afrikaans nie net voortbestaan nie, maar dat dit steeds op ʼn unieke, skeppende en diepgaande wyse gestalte aan ons werklikheid gee? Hoe kan daar gesorg word dat ons werklikheid steeds deur ons moedertaal ontsluit word?
Alles vir Saterdag 14 Augustus 2021
Claus Schroeder-moord: Duitsers eindelik gevonnis
Die hof het die staatsaanklaer en die ondersoekbeampte van die Valke geloof vir die “buitengewone poging” om die saak te ondersoek en met vervolging voort te gaan. Schroeder se liggaam is nooit gevind nie.
Die twee gesigte van Odelle de Wet
Die langbeen-aktrise Odelle de Wet hardloop tans tussen die stelle van ‘Binnelanders’ en ‘Legacy’, waarin sy twee uiteenlopende karakters vertolk.
Kook vandag in Afrikaans!
Melktert is so Afrikaans soos hertzoggies, koeksisters en waterblommetjiebredie.
Covid trek Steve Hofmeyr ook plat
“Dis die gebede wat ek aanvoel, want daar is engele om ons,” skryf die geliefde sanger oor sy positiewe toets.
10 dae van geskenke: Hier is die Van Loveren-wenners
Baie geluk aan dié 10 gelukke Maroela-lesers wat elkeen ʼn geskenkbewys ter waarde van R1 000 elk wen van Van Loveren!
Balju vat vervoerdepartement se bates
Die minister van vervoer sê hy is uit die veld geslaan deur die besluit om op die bates beslag te lê.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers styg weer
Nuwe gevalle is laer as ʼn dag tevore, maar steeds hoër as die gemiddelde getal nuwe gevalle oor die voorafgaande sewe dae.
Gedagte vir die dag: Die huis op die rots
Elkeen wat na my woorde luister en daarvolgens handel, is soos ’n verstandige persoon wie se huis op rots gebou is. Maar elkeen wat na my woorde luister en dit nie doen nie, sal wees soos ’n dwaas wie se huis op die sand gebou is. Wanneer daar ’n stortbui val, en die vloedwater afkom, en die stormwinde waai, sal daardie huis heeltemal inmekaarstort. (Matteus 7:24, 26-27)