Van Wyk is op 29 jaar met hartversaking gediagnoseer en kon nêrens ʼn skenkerhart kry nie.
Alles vir Sondag 15 Augustus 2021
Gholf: Branden bou voort op Bokke se sege
Grace het 64 houe in die derde ronde van die Wyndham-kampioenskap in die Amerikaanse PGA-gholfreeks aangeteken om saam met vyf ander spelers in die voorloper se nek te blaas.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in die Wes-Kaap (27%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (26%) en Gauteng (14%).
Wie het in Thormeulen se spore getrap?
Toe die Springbokagtsteman Duane Vermeulen ʼn paar weke gelede sy enkel beseer het en bevestig is dat hy die toetsreeks teen die Britse en Ierse Leeus sou misloop, was daar onsekerheid by Springbok-ondersteuners.
Dodetal styg skerp na Haïti-aardbewing
Reddingswerkers werk onverpoos om oorlewendes te probeer vind nadat ’n kragtige aardbewing van 7,2 Haïti vroeg Saterdagoggend getref het.
Gedagte vir die dag: Jy kan die Bybel verstaan
Here, wys my die weg wat ek moet gaan, leer my u paaie. Lei my deur u waarheid en leer my, want U, o God, is my redder. Die hele dag wag ek vol hoop op U. (Psalm 25:4-5)