Pres. Cyril Ramaphosa sê met die staatskapingsera nou iets van die verlede in Suid-Afrika is korrupsie steeds nie verslaan is nie.
Alles vir Maandag 16 Augustus 2021
Woord: mansjet
Wat het ‘n mansjet en ‘n bloeddrukband met mekaar te doen? Taaltoffie stel ondersoek in.
Trokbestuurder uit rioolwater gered
Die vragmotor het glo vroeg Sondagoggend in rioolwater langs die R31 tussen Kimberley en Barkly-Wes beland.
Rowers sak toe op Wes-Randse hoërskool
Personeel is aangehou en van hul persoonlike besittings beroof.
Kyk: Ali se kleinseun behaal sege in die kryt
Die 21-jarige Nico Ali Walsh se geveg teen Jordan Weeks by die Hard Rock Hotel & Casino is in die eerste ronde stopgesit.
Dodetal styg steeds ná Haïti-aardbewing
Honderde mense is in die puin vasgekeer en meer as 5 700 mense is beseer.
Optrede gevra teen medici wat ‘vals nuus’ oor Covid-19-entstof versprei
Volgens Sama het hy met groot kommer kennis geneem van die verspreiding van valse inligting oor Covid-19-entstowwe deur individue in die mediese beroep.
Phoenix-moorde: Polisie, veiligheidsmaatskappye ook ondersoek
Bheki Cele, minister van polisie, het Sondag Phoenix en ander naburige gemeenskappe besoek om terugvoer oor die polisie se ondersoek te gee.
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe gevalle in dié provinsies
Suid-Afrika het nou meer as 2 605 586 bevestigde Covid-19-gevalle met 10 139 nuwe gevalle wat aangemeld is.
Lesufi moet jammer sê, of regsaksie kan volg
“Met die aansoek wil ons Lesufi laat verstaan wat sy dade beteken en tot gevolg gehad het.”
Gedagte vir die dag: ’n Visie van die ewigheid
God het alles mooi gemaak, Hy het aan die mens ’n visie gegee van die ewigheid. Tog kan mense nie die volle omvang van God se werk, van begin tot end, verstaan nie. (Prediker 3:11)