Die 25-jarige tennisspeler se lewe het in 2004 onherroeplik verander toe sy en haar gesin in ʼn ernstige botsing betrokke was.
Alles vir Dinsdag 17 Augustus 2021
Nuuskommentaar: Taliban steeds ʼn terroristegroep
Is dit moontlik vir die VSA om voort te gaan met sy anti-terroriste-oorloë – wat sy eie belange beskerm – sonder om nie uiteindelik vasgevang te word en te bly in ʼn konstante imperialistiese oorlog van ideologiese oorheersing nie?
Nóg partye skop teen uitstel van verkiesing
Intussen is verskeie belanghebbendes tot die hofaansoek in die Konstitusionele Hof gevoeg.
Moordverdagte vas ná ‘saamrygeleentheid’ met polisie
Die verdagte het niksvermoedend op die agterkant van die speurder se ongemerkte voertuig gespring.
Ma vergiftig glo haarself, kinders
Kommer oor geld het moontlik tot die voorval aanleiding gegee.
Kanker eis geliefde oudskoolhoof van Bloem
Mariehetta Matthee se oudkollegas by die Hoër Meisieskool Oranje sê haar hart en siel was “oranje”.
Suikerrietbedryf verloor miljoene weens KZN-onluste
Die bedryf waarsku nou dat talle werksgeleenthede in landelike gebiede ook in die weegskaal is.
Saffraan verskuif reeds grense in eerste seisoen
“Met een hektaar kan jy ʼn ekonomiese eenheid bedryf en jou jaarlikse oes pas in jou bakkie se paneelkissie.”
Vrou wat tussen mure vassit bejaard, blind
Die vrou het glo oor die grensmuur gespring nadat sy en haar kinders ʼn rusie gehad het.
DF Malan-naamsverandering: Dink eers báie goed en onafhanklik na
Moenie soos ’n babahondjie agter elke dwarrelende blaartjie in die herfswind aanhardloop nie. Dink eers báie goed en onafhanklik na en moenie oorhaastig wees nie.
Man in hof oor dwelms in boot
Die sesde verdagte is Saterdag in hegtenis geneem in verband met die reusedwelmvonds wat in Junie vanjaar in Pretoria gemaak is.
Dié smulpaap behoorlik ingeburger
Nie net bêre hy elke burger se boksie nie, maar hou noukeurig op ’n kalender rekord van hoeveel burgers hy op watter dag geëet het, kompleet met vyf dekades se kasregisterstrokies.
Oudrugbyspeler op herstelpad ná messtekery
Intussen is ’n vyftienjarige seun in hegtenis geneem en hy word onder meer deur vier aanklagte van poging tot moord in die gesig gestaar. Hy het vandag in Brisbane se kinderhof verskyn.
Twee van SA in Afghanistan vra hulp – Dirco
Daar was die afgelope dae kwaai bespiegeling oor die veiligheid van Suid-Afrikaners in Afghanistan nadat die regering omvergewerp en die Taliban beheer van die land oorgeneem het.
Verdere stygings in petrolprys verwag
ʼn Styging in die produksie van olie kan wel die olieprys laat daal, wat weer ʼn gunstige uitwerking op brandstofpryse sal hê.
Boek: Betower deur tienerliefde
Toe Janke hoor dat sy haar Desembervakansie in ʼn kusdorp in die Noord-Kaap gaan deurbring, was sy glad nie beïndruk nie. Hoe gaan sy vier weke saam met haar oorbeskermde ma uithou?
Resep: Peer-en-boontjieslaai
Bedien dié slaai as ʼn bygereg, styselgereg of ligte middagete.
Nóg sterf, talle soek ná Haïti-aardbewing
Intussen neem vrese oor die tropiese storm Grace, wat ook nog op pad is, skerp toe.
Twaalf taai F1-wedrenne wag op die horison
“Lewis sê al die hele jaar hoe mal hy daaroor is om te veg, maar terselfdertyd kos dit ook baie van sy tyd en energie; hy moet beslis sy heel beste gee.”
Bob Dylan ontken ‘misbruik’ van 12-jarige in 1965
Die klag is ingedien ʼn dag voor die vensterperiode vir die indiening van eise ingevolge die deelstaat New York se kinderbeskermingswet gesluit het.