Die vermoede bestaan dat die uitbreking die gevolg is van ʼn onwettige oorgrensverskuiwing van beeste tussen Namibië se Zambezi-streek en Zambië.
Alles vir Dinsdag 17 Augustus 2021
28 dood ná bus omslaan
Talle vroue en kinders is onder die oorledenes.
Man brand erg ná ontploffing in woonstel
’n Bejaarde egpaar het ook matige beserings opgedoen nadat hulle klaarblyklik deur petrolwalms van ʼn kragopwekker oorweldig is.
Verfyn jou skryfvernuf met dié aanlyn kursus
“Ons is baie opgewonde daaroor om weer dié kursus aan te bied omdat ons weet dat dit uitstekende waarde aan deelnemers bied en ʼn goeie balans tussen teorie en praktyk tref.”
Ranglysgewys is Aussies swakste in Rugbykampioenskap
Intussen het Mark Robinson, Nieu-Seeland Rugby se uitvoerende hoof, gesê dat die land se streng grensbeheerregulasies kan beteken dat die All Blacks se kragmetings teen die Springbokke moontlik in Australië beslis sal word.
Vier in hof vir moord
“Die man se lewelose liggaam is in ’n bebosde gebied gevind.”
Nuwe burgemeester vir Bfn aangestel
Die vorige burgemeester is ʼn jaar gelede deur ʼn mosie van wantroue verwyder.
Skole sluit dalk nié in Oktober
Die SAOU het egter aangedui dat nie een van die erkende onderwysvakbonde die voorgenome kansellering van die skoolvakansie steun nie.
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe gevalle hiér aangeteken
Meer as 9,5 miljoen inentings is tot dusver toegedien.
Gesinsvakansie ontaard in nagmerrie toe chalet afbrand
“Die vlamme het só vinnig versprei dat ons nie eens ons klere of enige ander bagasie kon red nie. Ons het net geweet ons moet so vinnig moontlik uit die chalet kom.”
Gedagte vir die dag: Rusie onder mekaar
Wees bly in die Here, en Hy sal jou hartsbegeertes aan jou gee. (Psalm 37:4)