Die polisiebeampte het ʼn veroordeelde moordenaar na die selle toe geneem toe hy die beampte se vuurwapen gegryp het.
Alles vir Donderdag 19 Augustus 2021
Thiem óók uit Amerikaanse Ope
“Ek is baie teleurgesteld dat ek nie my titel in New York sal kan verdedig nie.”
Klagtes teen skoolhoof ‘dra nie gewig’
Verskeie klagtes van boeliegedrag is vroeër teen dr. Anton Prinsloo van die Hoërskool Eldoraigne aanhangig gemaak.
Dié app meeste in 2020 afgelaai
Intussen het TikTok gebruikers verlede maand begin toelaat om video’s tot drie minute lank te deel.
‘Legacy’-paartjie deel babanuus
Hulle het vroeër vanjaar bekend gemaak dat hulle ʼn paartjie is nadat hulle die verhouding maande lank stil gehou het.
Player: ‘Die ondenkbare het gebeur’
“Vivienne het vir my die waarde van liefde, geloof en vertroue geleer en ek kan nie eens begin om die hartseer te beskryf nie.”
Soek jy werk? Dan moet jou CV só lyk
“Die Covid-19-pandemie het ʼn aantal vaardighede in die kollig geplaas wat voorheen goed was om te hê, maar wat nou baie belangrik geword het.”
Regstappe teen departement as skoolvakansie geskrap word
“Die departement vee tans spore van eensydige optrede dood deur kwansuis te beraadslaag nadat hulle reeds hul voornemens duidelik gemaak het.”
Nuwe speaker Donderdag midde hewige teenstand gekies
Daar word geëis dat Mapisa-Nqakula se verkiesing tot speaker verhoed moet word, andersins kan regstappe volg.
Covid-19-statistieke: Nuwe gevalle bly klim in dié provinsies
Daar is ʼn volgehoue afname in gevalle in vier provinsies terwyl die vyf ander provinsies ʼn toenemende of ʼn volgehoue aantal nuwe gevalle het.
19-jarige veg reeds weke lank teen Covid-19
Louis Opperman is al bykans 10 dae onder verdowing en aan ʼn ventilator gekoppel.
Gevangene in hof ná moord op Leeuwkop-beampte
ʼn 30-jarige gevangene by die Leeuwkop-tronk in Johannesburg het in die Alexandra-landdroshof verskyn in verband met die moord op ʼn 50-jarige vrouebewaarder.
Gedagte vir die dag: Die verlore seun
Hy het teruggegaan na sy pa toe. En toe hy nog ver weg was, het sy pa hom gesien aankom. Oorweldig met liefde en deernis het hy na sy seun toe gehardloop, hom omhels en gesoen. (Lukas 15:20)