Die voormalige adjunkdirekteur van die gevangenis en drie maatskappye is opdrag gegee om die geld terug te betaal ná hulle skuldig bevind is op aanklag van korrupsie.
Lees meerAlles vir Vrydag 20 Augustus 2021
Pienkvoet vir ‘Boerepompie’-sanger, vrou
Duisende mense, asook die span van Afrikaans is Groot, het die egpaar gelukgewens met die geboorte.
Zimbabwiër aangekla van moord ná kinderbruid sterf
Die polisie is onder druk geplaas om op te tree met meer as 92 000 mense wat ʼn petisie onderteken het.
Skietery buite KVBA-kantoor ondersoek
Een man is dood en drie ernstig beseer toe skote Donderdagmiddag in Rustenburg op hulle gevuur is.
Cele se kop geëis oor misdaadstatistieke
“Dit is tyd dat minister Cele aanspreeklikheid neem vir sy versuim om Suid-Afrikaners veilig te hou en te bedank.”
Verkeersknoop ná botsing op N3
Brandstof het uit een van die vragmotors begin lek en dit het oor die snelweg gespoel.
ToekomsVenster: Swem binne die bakens
Moenie onverstandig wees nie.
Historiese wynplaas op veiling
Daar is ook groot belangstelling onder sosialemedia-gebruikers. Die fotogalery op die veilingsadvertensie is al meer as 500 000 keer gekyk.
Samewerking met ANC maak landboudoelwitte moeiliker haalbaar
Georganiseerde landbou se belangrikste taak is om sover moontlik betrokke te wees en die regte insae by die regering se makro- en landbou-ekonomiebeleid te gee.
Vier in klapmusse oorval egpaar op plaas
Dit is die tweede plaasaanval wat die afgelope week in die Hankey-gebied aangemeld is.
Miné en Kyle sorg vir nóg medaljes
Dié jong atlete spog by hul Wêreldkampioenskap reeds met meer medaljes as Suid-Afrika se ganse Olimpiese span in Tokio.
Hilux-wenner groet studentemotor
“As ek nou die pad kon vat, sal ek koers kies al langs die kuslyn na die Etosha Nasionalepark in Namibië. Sjoe, dit sal ’n belewenis wees!”
Misdaad in SA bereik nuwe hoogte
Bykans 6 000 mense is tussen 1 April en 30 Junie in die land vermoor.
‘Liberation from Education’
Wanneer gewelddadige protes praat, luister die ANC gewoonlik. Dit is iets wat die ANC al herhaaldelik laat seëvier het en sodoende ook eintlik oor die afgelope kwarteeu aangemoedig het.
Kommando’s sou geweld en plundery gekeer het
Die geweld in KwaZulu-Natal en Gauteng in 2021 wat tot lewensverliese gely het en grootskaalse skade aan infrastruktuur en ons land se ekonomie aangerig het, het weereens beklemtoom hoe swak die besluit was om die kommandostelsel tot niet te maak.
Kunstekaap, Suidoosterfees bied dramafees vir hoërskole aan
Inskrywings word ingewag vir die Kunstekaap-teater en die Suidoosterfees se dramafees vir hoërskole wat in Oktober vanjaar in Kaapstad aangebied word.
Video: ‘Besope’ weermaglid nou soek
Die weermag het bevestig dat die man in die video een van sy lede is en sedert verlede maand sonder verlof afwesig is.
Ouers, help só jou matrikulant deur die eindeksamen
Die spanning wat ʼn matrikulant se eindeksamen vir ouers en die res van die huishouding meebring, word dikwels misgekyk.
Voetbesering eindig Rafa se tennisjaar
“Julle kan egter seker wees dat ek elke dag sal veg om so gou as moontlik weer terug op die baan te wees.”
Staat gereed vir JB Marks-korrupsietrio
Die staat meen hy het ʼn sterk saak teen die voormalige burgemeester van die JB Marks-munisipaliteit.