Dié oulike kolwyntjies verklap baba se geslag!
Alles vir Vrydag 20 Augustus 2021
Musiekvideo: Uitdagings laat nuweling-kunstenaar uitstyg
“As jy in jouself glo, kan jy berge versit – en al hoor ʼn mens dit so gereeld, móét ʼn mens dit glo.”
Mapisa-Nqakula as nuwe speaker ‘ongeskik’ vir pos – DA
Die DA sê wat die situasie selfs erger maak, is dat Mapisa-Nqakula nou ʼn instelling lei wat sy jare lank probeer ondermyn het en waar ernstige aanklagte van wangedrag teen haar gemaak is.
Premier, ministers tjoepstil oor betaalmeestersaak in hof
Sakeliga het in Mei vanjaar ʼn geskiedkundige aansoek by die hof ingedien waarin hy vra dat die Ditsobotla- en Naledi-munisipaliteite onder die administrasie van ʼn spesiale, onafhanklike betaalmeester geplaas word.
Ontvoerde baba ongedeerd gevind
Die seuntjie het tien dae gelede spoorloos saam met ʼn onbekende vrou verdwyn.
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe gevalle nou in KZN
Meer as 10 miljoen mense is nou teen die virus ingeënt.
Gedagte vir die dag: Opbouende woorde
Moenie enige vuil taal gebruik nie. Gebruik eerder die regte, opbouende woorde wat nodig is om dié wat luister, te bevoordeel. (Efesiërs 4:29)