Ja, dit was hoegenaamd nie die beste rugbywedstryd wat die Springbokke al gespeel het nie; maar ’n wen bly ’n wen. En dit is immers al wat saak maak, of hoe?
Lees meerAlles vir Saterdag 21 Augustus 2021
Slagoffers van Zim-slagting sal dalk vergoed word
Na raming is sowat 20 000 mense oor ʼn paar jaar doodgemaak.
Curriebeker: Haaie slag Leeus af
Die ironie is dat die Leeus genoeg besit verower het en hulle was ʼn hele paar keer naby die Haaie se doellyn, maar hulle kon nie afrond nie.
Sahpra sê oor inenting-newe-effekte
Dié gevalle verteenwoordig 0,02% van die byna 7,1 miljoen dosisse van Covid-19 wat in daardie stadium in Suid-Afrika toegedien is.
‘Dronkbestuur’ van olifante nou in Sri Lanka verbied
Streng regulasies word ingestel kragtens ʼn nuwe Dierebeskermingswet in Sri Lanka.
Besoek die beeldskone Bergkwaggapark
Dis ʼn landskap wat ek nie verwag het nie; ʼn landskap wat my heel onkant met sy wilde skoonheid betrap het.
Curriebeker: Pumas trek Cheetahs se naels
Die Pumas se taktiek was baie geslaagd. Maak die spel stadig, wurg die besoekers, dwing die Cheetahs tot foute en keer hulle om hul normale vinnige spel te speel.
Honderde in Australië vas tydens Covid-betogings
Honderde mense is Saterdag in Australië in hegtenis geneem tydens gewelddadige botsings tussen betogers teen afsonderingsregulasies en die polisie.
Internasionale oorsig: Biden-administrasie sukkel toenemend
“ʼn Standvastige, betroubare VSA is nou baie nodig. Daarvoor het die land ʼn bekwame leier nodig. Biden slaag nie daarin om daardie leier wees nie.”
Gesteelde vuurwapen ná 24 jaar gevind
Die voorlopige ondersoek het onthul die vuurwapen is 24 jaar gelede in 1997 in Gelvandale as gesteel aangemeld.
Rugbykampioenskap: Watter opsies bly oor?
Een van die opsies, om in Europa voor duisende toeskouers te speel, kan soos manna uit die hemel wees. Maar dit sal indruis teen tradisie, want hoe kan die All Blacks en die Bokke in hul 100ste toets op Twickenham speel?
Vermeende Manenberg-katslagter aangekeer
ʼn Beloning van R20 000 word aangebied vir enigiemand wat inligting kan gee wat kan lei tot die suksesvolle vervolging van die oortreder(s).
28 vas oor oproer in Middelburg
Verskeie voertuie, insluitend ʼn vragmotor, ʼn bus en ʼn minibus is aan die brand gesteek.
SAID sal agterstallige R15 miljoen van maatskappy invorder
“Die belasting is verskuldig aan die fiskus en nie vir die persoonlike of sakevoordeel van die maatskappy of sy direkteure nie.”
Groblersdal: Nóg moordverdagtes kruip dalk weg
Die video wys hoe Simone Papapavlou “heel verdag” by ʼn swart man in ʼn restaurant in Middelburg sit en iets bespreek. Sy het haar gesig agter haar hand weggesteek.
Wie is Karel Bester?
Dié nuweling-musikant, met sy diep stem en storievertellerslirieke, waai soos ʼn vars bries oor die Afrikaanse musieklandskap.
Onafhanklike paneel sal ontsouting vir Wes-Kaap ondersoek
Stad Kaapstad stuur ʼn ambisieuse program van stapel om beskikbare kapasiteit met ʼn bykomende 300 miljoen liter water per dag te verhoog uit alternatiewe bronne soos ontsouting en die hergebruik van water.
Man in hof oor 80-jarige vrou se moord
Dit is byna ʼn jaar ná die 80-jarige Jackie Grobler op ʼn gewelddadige wyse in Polokwane vermoor is.
Twee vas toe barmhartige samaritaan vrou help
ʼn Vrou wat ʼn vuurwapen in Theunissen in die Vrystaat wou koop en toe beroof is, is deur ʼn barmhartige samaritaan bygestaan.
Witrenosterbulle in Steynsrus gestroop
Volgens die boer is drie witrenosterbulle geskiet.