Chang is gesoek in verband met beweerde bedrieglike lenings aan staatsmaatskappye in Mosambiek.
Lees meerAlles vir Maandag 23 Augustus 2021
Soektog na Stellenbosch-transitorowers
Die vermeende transitorowers het glo in Maart vanjaar ʼn geldwa by ʼn sentrum in Stellenbosch beroof.
Bali-tasmoordenaar dalk vroeër uit tronk
ʼn Amerikaanse vrou wat ses jaar gelede saam met haar kêrel skuldig bevind is aan die moord op haar ma kan dalk vroeër uit die tronk vrygelaat word.
Ysterpenne as lokval vir motoriste in Limpopo
Daar is die afgelope naweek drie voorvalle aangemeld waar motoriste se bande deur dié ysterpenne gesny is.
Steve Hofmeyr op herstelpad van Covid-19
Hofmeyr het op sy Facebookblad geskryf hoewel hy nog swak is, begin sy gesondheid darem nou ʼn wending ten goede neem.
ToekomsVenster: God praat met ons
Loof sy Naam dat sy stem nie stil geword het nie. Loof sy Naam dat Hy steeds bemoeienis maak met mense, dat dit nog die aangename dag van die Here is, dat genadetyd nie verby is nie.
Katslagting: Man vrygelaat weens ‘gebrek aan bewyse’
Geen nuwe slagtings op die manier wat die afgelope ruk tientalle kere gesien is, is sedert verlede Maandag aangemeld nie.
Saksofoonspeler, stigterslid van UB40 (62) sterf
Travers het “ʼn lang en brawe stryd teen kanker” gevoer.
Tropiese storm: ‘Ons het ’n koeël ontwyk’
’n Rekord-reënval het in die Amerikaanse deelstaat Rhode Island uitgesak en bome is ontwortel toe tropiese storm Henri Sondag hier aangeland het.
Boucher reageer op aantygings
“Hoewel ek naïef in my speeldae was, is niks wat ek gesê of gedoen het deur kwaadwilligheid of rassisme gemotiveer nie.”
Kind vermis ná see ma ook meesleur
Intussen is die liggaam van ʼn Amerikaanse man in ʼn dam net etlike kilometers van die see waar die seun meegesleur is, gevind.
Woordsoorte: Tussenwerpsels – taal se kerrie en kaneel
Tussenwerpsels is die talige geurmiddels van ʼn gesprek. Ja, ʼn mens kan daarsonder kommunikeer, maar dan praat jy eintlik maar bleek macaroni-en-kaas: Die gesprek is aan die gang, maar dit voed nie die siel nie, skryf Sophia Kapp.
Skietery in Nelspruit eis 2
Drie mans is in ’n Volkswagen Polo deur ’n onbekende aantal gewapende verdagtes voorgekeer.
Resep: Bief bourguignon
Met ʼn prutpot in jou kombuis kan jy die heerlikste disse vir jou gesin gaarmaak sonder om ure voor die stoof te staan.
Biden – Amerika se hoofverdeler?
Ons leef in die Era van Dwase en die Biden-administrasie is die vergestalting daarvan, skryf Rhoda Kadalie vanuit die VSA.
Jong meisie leef passie vir dieselwerktuigkunde uit
“Ek wil elke oggend wakker word en weet – ek gaan werk toe, en ek gaan aan motors werk.”
Boek: ‘Vampierhokkie’ – Fanie Viljoen
‘Vampierhokkie’ deur Fanie Viljoen is die tweede boek in die reeks. Dit volg op ‘Monsterrugby’.
Woord: luttel
Ken jy die argaïese woord “luttel”? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind wat dit beteken.
Munisipale verkiesing: Hier is die DA se kandidate
“Dít is die mense wat ons vertrou om lewe aan die DA se visie op plaaslike regeringsvlak te gee.”
Noord-Kaap-gemeenskap sê néé vir onteiening
Inwoners meen die geldwaarde van grond sal drasties afneem indien die beplande wetswysigings aanvaar word.