Die seun het reeds ʼn sielkundige evaluering ondergaan.
Alles vir Maandag 23 Augustus 2021
SA’ners tel onder bestes in nuwe krieketreeks
“Quinton de Kock het gereeld die bal aan die rol vir die Brave in hul kolfbeurte gesit en hy het met tye soos ’n wafferse genie agter die paaltjies te kere gegaan.”
Groblersdal-moord: Weduwee bly eers in aanhouding
Daar word beweer dat Simone Papapavlou en Patricia Ray-Lee Smith glo al in 2019 aan Simone se man, Raymond Papapavlou, se moord begin beplan het.
Ondersoek ná Olimpiese fietsryer skielik sterf
Die polisie is glo na die Nieu-Seelandse fietsryer se huis ontbied nadat sy ʼn kommerwekkende boodskap op sosiale media geplaas het.
Nasionale oproer: Enkele voorvalle vinnig hanteer
ʼn Groot polisieteenwoordigheid heers tans in dele van Gauteng en KwaZulu-Natal.
Thato behaal top-drie: ‘My wildste drome is oortref’
“Dankie aan almal by die huis vir hulle wonderlike boodskappe van ondersteuning.”
Hoërskool gesluit weens vrese oor oproer op Middelburg
Polisiebeamptes is Maandagoggend by die Steve Tshwete-munisipaliteit se kantoor op die dorp ontplooi ná berigte dat betogings vandag sou voortduur.
Prof met Covid-19 ná 4 maande ontslaan
Dié dekaan aan die Universiteit van Pretoria het “met alles in hom” teen die virus baklei.
Laaste Everly-broer sterf
Die broers het in 1973 ʼn uitval op ʼn verhoog in Kalifornië gehad, waartydens Phil sy kitaar op die verhoog gebreek en weggestap het.
Afghaanse baba op ontruimingsvlug gebore
Duisende Afghaanse burgers en buitelanders skarrel tans om die land te verlaat nadat die Taliban beheer oor die land geneem het.
Sokkerspan se All Whites-bynaam kan waai
“Die naam is deur ondersteuners uitgedink omdat die span in wit speel. Dit is soos die Boston Red Sox – hulle dra rooi sokkies. Die All Whites dra wit hemde. Dit is al.”
Vier rondloper-cheetahs ‘buite gevaar’
Die diere beweeg in hierdie stadium noord in die rigting van die Botswana-grens.
Sekerheidswag in PE doodgeskiet
“Hy het sy kollega op die grond met ’n skietwond aan die kop aangetref.”
Foto’s: Serpe in bome bied kleur, warmte vir SA’ners
Enigiemand wat koud kry en ʼn serp benodig, is welkom om een te neem.
Man dood toe motor met tenkwa bots
Die tenkwa het glo stilgestaan ten tyde van die voorval.
Mallett verdedig Bokke se benadering
“Ons het in 2017 vernederende nederlae gely toe ons met die bal probeer hardloop het; dit het nie goed uitgewerk nie. Deesdae maak ons op ons sterk punt staat en ons klop spanne wat vantevore vir ons ore aangesit het.”
Juweel van Jaguar sportnuts-kroon
Die Jaguar F-Pace SVR is nou in Suid-Afrika beskikbaar.
Vrou swendel Mosselbaai-gholfklub glo uit byna halfmiljoen rand
Die vrou het die geld glo uitgedobbel.
Nog koue kom (maar nog g’n sneeu in Gauteng verwag)
ʼn Kouefront word wel teen Donderdag verwag.
Kommer oor talle nuwe Covid-19-gevalle in Noord-Kaapse skole
Minstens agt skole in die provinsie is weens Covid-19 gesluit. Vyf daarvan sal na verwagting Maandagoggend weer heropen.