Die Springbokke vlieg Donderdag na Australië vir hul eerste wedstryde weg van die huis sedert die Wêreldbeker-eindstryd in 2019.
Alles vir Dinsdag 24 Augustus 2021
‘Hoof moet waai’, sê ouers
Meer as 1 000 ouers van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het Dinsdag ʼn petisie oorhandig, waarin hulle eis dat dr. Anton Prinsloo as hoof verwyder word.
Slaan eksamenkoors hok!
Die rekordeksamen het aangebreek en matrikulante landwyd skuif agter hul boeke in om die laaste voorbereiding vir hul matriekeindeksamen te doen.
Winter wyk nog nie
Die weerdiens sal later vandeesweek verdere besonderhede bekend maak oor waar en wanneer beduidende sneeuneerslae verwag kan word.
Boek: ‘Die kroniek van die wolkperde – Bewakers van towerkuns’
‘Bewakers van towerkuns’ is die eerste boek in Chris Riddell se opwindende avontuurreeks.
Dié entstof het nou FDA se goedkeuring
Pfizer se entstof teen Covid-19 is die eerste van sy soort om dié owerheid se volle goedkeuring te ontvang.
Foto’s: Bok uit riool gered
Die gat waarin die bok geval het, was ongeveer 1,5 meter diep en vol menslike ontlasting.
Video: Kroegeienaar skrik groot toe rowers toeslaan
Isabell Rabie was al vele kere die slagoffer van misdaad, maar dit is die heel eerste keer wat sy in die loop van ’n vuurwapen moes vaskyk.
Rafa verloor sy ranglysplek
Rafael Nadal tel vir die eerste keer sedert 2017 nie onder die voorste vier tennisspelers ter wêreld nie.
Oudminister Dlamini vir meineed vervolg
Die aanklag teen Dlamini hou verband met haar getuienis tydens ʼn ondersoek wat gelas is deur die Konstitusionele Hof wat ondersoek ingestel het na Dlamini se rol in die sogenaamde maatskaplike toelae-krisis van 2017.
Video: Geen koffie vir jou nie, besluit koning leeu
ʼn Brullende leeu wou glad nie hê die 46-jarige Dylan Panos moes koffie maak dié oggend nie.
Pasgebore baba glo in mieliemeelsak versteek
“Daar word vermoed dat die sak gebruik is om die liggaam in te dra en te versteek. Die liggaam is daarna deur honde uit die sak verwyder.”
Chris Chameleon: ʼn Gevangene op jou oudag
Intussen raak die familie al hoe meer verergd en gefrustreerd. Ons kan ons hare uit ons koppe trek oor die situasie. Die groot bekommernis is egter Ouma se welstand, skryf Chris Chameleon
Saints kry vir Skosan; Leeutrop word kleiner
“Dit was ’n voorreg om deel van die Leeus-groep te wees en ek het dit geniet om ’n verskil daar te maak.”
Zuma se dokters mis spertyd vir mediese verslag
Dit is steeds nie duidelik wat die oudpresident makeer nie.
Uitdrukking: In die haak
Al ooit gewonder waar ons aan die uitdrukking “in die haak” kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Man in hof oor student se liggaam in tas
Groot woede heers oor die moord op ʼn regstudent van die Fort Hare-universiteit wie se oorskot verlede week in ʼn tas in Oos-Londen aangetref is.
Taliban sê buitelandse troepe moet skoert
Die Taliban het gewaarsku daar sal gevolge wees indien troepe van die VSA en Brittanje nie teen volgende week uit Afghanistan padgee nie.
Musiekvideo: Jan Blohm se ‘Nonnie’ visuele kunswerk
Lionel Smit, bekende beeldhouer, kunstenaar en videograaf, was die regisseur van die video.
Gestremde dogter dink ma wat sterf ‘slaap net’
Bure het ondersoek ingestel nadat die vrou Vrydag die laaste keer lewend gesien is.