Nadat Liezel Gouws op vyfjarige ouderdom ʼn beroerte gehad het en dokters haar net twee jaar gegee het om te leef, berei sy haar 17 jaar later vir haar tweede Paralimpiese Spele voor.
Alles vir Dinsdag 24 Augustus 2021
Hamilton wil Bottas by Mercedes hou
“Ja, Lewis het vir my gesê dat ek sy spanmaat moet bly.”
Resep: Romerige slakke op die vuur
Kos smaak mos anders wanneer dit oor die kole gaargemaak word. Hierdie klink soos ʼn wenresep!
Noord-Kaapse gesondheidshoofde in hof oor tenders
Die twee het glo verlede jaar kontrakte aan twee maatskappye vir die verskaffing van persoonlike beskermingstoerusting toegeken, sonder om die voorgeskrewe maatreëls te volg.
Irene-Louise klou aan haar posisie in Top-20
Tasché se “Baby, ek bly” maak vandeesweek sy toetrede tot die treffersparade.
Chery weer op pad na SA
Daar is in die volgende 18 maande drie modelle na Suid-Afrika op pad.
Bokke teen All Blacks in Queensland
“Ons is baie opgewonde oor hierde unieke formaat waar van die wêreld se beste spelers in dubbeldoor-naweekkragmetings in Queensland te siene sal wees.”
Burgemeester, agt ander vas vir bedrog
Bedrieglike dokumente is glo verwerk vir betalings vir dienste wat nooit gelewer is nie.
SANW: ‘Soldate ly gʼn honger’
Die weermag gee wel toe dat hy aanvanklik uitdagings beleef het met rantsoenpakke en die betaal van maaltydtoelae vir soldate.
Vuurwapensaak: Malema nou eers later verhoor
Die verhoor van Julius Malema en Adriaan Snyman sou vandeesweek in die Oos-Londense streekhof begin het.
Covid-19-statistieke: Nog minder nuwe gevalle aangemeld
Meer as ’n derde van die land se nuwe gevalle van Covid-19 word in dié stadium in KwaZulu-Natal aangemeld.
HS Eldoraigne-herrie: ‘Departement moet verduidelik’
Maroela Media het dr. Anton Prinsloo, hoof van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion, Maandag om kommentaar oor die gebeure genader.
Tiener ernstig beseer in tref-en-trap
“Dit het gelyk asof die voertuig direk op Henro afpeil en nie eers probeer stop het nie. Daar was ook nie enige remmerke in die pad nie.”
Gedagte vir die dag: God bewaar ons waar ons gaan
God laat jou voet nie struikel nie; Hy wat waak oor jou, slaap nie. Hy wat oor Israel waak, sal nooit sluimer of slaap nie. Die Here bewaar jou van alle kwaad en Hy beskerm jou lewe. Die Here hou wag oor jou, of jy kom of gaan, nou en vir altyd. (Psalm 121:3-4, 7-8)