ʼn Ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn groep ouers die skoolhoof vroeër vanjaar oor beweerde wanbestuur uit haar kantoor gegooi het.
Alles vir Woensdag 25 Augustus 2021
Serena (39) uit Amerikaanse Ope
Die Amerikaanse ster was Junie laas op die internasionale verhoog toe sy Wimbledon in trane verlaat het.
Kanye West wil sy naam verander
Die 44-jarige het voorheen gesê sy nuwe naam het ʼn “godsdienstige betekenis” vir hom.
Twee vas wat teen Christusbeeld opklouter
Die reisigers sê hulle is nie spyt nie. “Die uitsig was mooi. Min mense kry kans om dit te sien. Ons kon binne-in die vel van Christus kom.”
Boer verlam ná ongeluk
Izak Potgieter (52) lê al vir byna drie weke in die Wilmed Park-hospitaal in Klerksdorp en sy toestand is steeds kritiek.
Om te hardloop is Ntando se grootste vreugde
As ’n 14-jarige het hy die silwer medalje in Rio de Janeiro ingeoes, vanjaar het hy die 200 m-wêreldrekord verbeter; nou wag Paralimpiese glorie dalk op die gewilde Ntando Mahlangu. O ja, en dan is daar ook die verspringitem.
Luister: Kurt Darren vier massiewe mylpaal
Darren se jongste uitreiking, “Blok party”, het gesorg vir sy jongste prestasie.
Al meer grondgrype in Tshwane
Die organisasie sê die grondbesettings veroorsaak dat die eiendomswaarde in die gebied afneem, misdaad toeneem en sakegeleenthede verminder.
Familie, skool rou ná jong direkteur se dood
ʼn Private gedenkdiens sal die naweek gehou word op wat Du Plessis se 26ste verjaardag sou wees.
Bekwaamheid en moraliteit van politieke leiers verwag
Van ’n politieke leier verwag ’n mens hoofsaaklik twee dinge: bekwaamheid en moraliteit. Dis des te meer die geval by leiers van groot moondhede. Dit is twee gevaarlike eienskappe, want hoe meet jy dit?
Vlieënde vuurbal dalk stukke vuurpyl
Van sterrekundiges tot Jan Alleman het kop gekrap toe gloeiende voorwerpe Dinsdagaand oor dele van Gauteng, Limpopo en Noordwes beweeg het.
Baba op Nirvana-albumomslag eis vergoeding ná 30 jaar
Spencer Elden beweer nou dat die foto op kinderpornografie neerkom en het Dinsdag met regstappe begin.
’n Onderskatte klein juweeltjie
Die pragtige klein Fiat 500 is al ʼn klompie jare in Suid-Afrika beskikbaar maar daar is egter nou vier spesifikasievlakke om van te kies.
Rassie: ’n Held hier, ’n skurk daar
Intussen meen die voormalige Springbokafrigter Ian McIntosh dat Erasmus vir sy video geprys moet word; skeidsregters is immers nie verhewe bo kritiek nie.
Boek: ‘Rateltaai’ – Tinus van Staden
In 2018 het die doodsengel drie keer aan die oudrugbyspeler Ethienne Reynecke se deur geklop.
Swaar vonnisse vir plaasaanvallers verwelkom
Die drie Mosambiekse burgers het ʼn boervrou van Harrismith en haar werkers aangeval.
Biden kry verslag oor oorsprong van Covid-19
Dele van die verslag kan in die komende paar dae al aan die publiek bekend gemaak word.
Emigrasie en die Groot Bou
Die idee om jou goed te vat en te trek, is diep in die Afrikaner se psige en volksgeheue ingewortel. Vandag word ons nederige, dapper volk vir die soveelste keer met die migrasievraagstuk gekonfronteer.
Gedig: Elementêre huis
“Ek wil graag vir jou ‘n huis bou.
‘n Huis, nie ‘n woning nie, ‘n woning is te deftig; nee ‘n huis.”
Wiele2Wiele ry met die Defender 110 D300 X
Die span van Wiele2Wiele gaan ry hierdie week met Land Rover se Defender 110 D300 X – die 3.0 L V6 turbodiesel-model. Hulle gesels ook oor ‘n pragtige nuwe buksie, die Fiat 500, en hou jou op hoogte van die jongste motorfietsnuus.