Volgens ooggetuies het die hyskraan ineengestort terwyl ʼn span van tien werkers besig was om dit af te breek.
Lees meerAlles vir Donderdag 26 Augustus 2021
Vlieërbranderplankryer sterf ná hy huis tref
Die man het nie eens die water bereik nie omdat die wind te sterk was en hom in ʼn teenoorgestelde rigting geneem het.
Plaasmoordenaar se swaar vonnis verwelkom – VF Plus
Piet en Tilla van Zyl is op 20 Augustus 2017 op hul wildsplaas Kalkpoort buite Zebediela vermoor.
Ses dood, talle beseer in ontploffing by Kaboel-lughawe
Volgens Amerikaanse owerhede was dit selfmoordbomontploffings.
Lente voorafgegaan deur diep sneeu
Die weerdiens het vroeër reeds voorspel dat ʼn kouefront die Wes-Kaap Donderdag sal tref en bittere koue, sneeu en beduidende reënval tot gevolg sal hê.
ToekomsVenster: Voor alles was Hy al daar
Wat ʼn vertroostende waarheid – God spreek een Woord, ʼn Skeppingswoord en die duisternis, metafoor vir wanhoop, gee pad en die wêreld word verlig.
Video: Nando’s skeer gek met ‘Tembisa-tienling’
Die video, wat Donderdag op YouTube gedeel is, is reeds duisende kere gekyk en versprei ook tans soos ʼn veldbrand op sosiale media.
Bejaarde egpaar glo deur familielid aangehou, beseer
Die man wat die egpaar aangeval het, is glo familie van hulle.
Nóg een aangekeer vir Normandien-plaasmoorde
Glen en Vida Rafferty is ʼn jaar gelede wreed op hul plaas vermoor.
Boek van die maand: ‘Die getuienis’ deur Francois Smith
Die getuienis is die neerslag van die mens se soeke na sin – of dit nou die swart-wit vergestalting van sin is, of in terme van ʼn goddelike komedie.
Bokke vlieg, Rassie bly vir eers
“Rassie het besluit om vir eers in Suid-Afrika agter te bly sodat die span se hooffokus op die Rugbykampioenskap bly en hulle na die beste van hul vermoë op die veld kan presteer.”
Monty, Teichmann onder beste uitvoerprodukte na Wallis
“Hy het by Rodney Parade (Newport) as een van wêreldrugby se grootste name opgedaag en hy het ’n ongelooflike invloed op die span gehad.”
Verlies inspireer jongste Zamudio-snit
“Ek het die afgelope tyd baie gestoei met die gedagte van verlies. Verlies aan lewe, verlies aan inkomste, verlies aan werk.”
Sperdatum vir skoolaansoeke kruip nader
Meer as 241 000 aansoeke van gr. 7-leerders wat tans in ʼn openbare skool in Gauteng is, is reeds ontvang.
Stappe gedoen teen maatskaplike sekerheidsfonds
Die regering wil met dié voorgestelde nasionale fonds tussen 8% en 12% van Suid-Afrikaners se inkomste opslurp.
Kom wind, kom weer… Jóú huis is veilig
Huiseienaars se versekeringseise in die reënseisoen kan met tot 197% toeneem. Lees hier hoe om reënskade te beperk.
Die goudstandaard
Wanneer dit by die perfekte, warm luikrug kom, is daar ʼn goudstandaard. Dit is die Volkswagen Golf GTI.
Drie grotes binnekort terug in die lug
Daar lê ongetwyfeld ’n opwindende tydperk vir die sektor voor soos die ander lugdienste van die krukkelys af terugkeer. Maar die speelveld is allermins gelyk.
Pta-landdroshof hoor weer sake aan
Rolspelers is egter bekommerd die skade wat betref die agterstand in die aanhoor van hofsake is reeds gedoen.
Groot kommer ná Pta-man soos speld verdwyn
Louis de Villiers se bakkie is verlate by ʼn winkelsentrum in Brits gekry.