Dit is die tweede gesin van agt wat R30 000 vir hulle kinders se skoolgeld wen.
Alles vir Donderdag 26 Augustus 2021
Pretoria FM in hernieude stryd oor uitsaairegte
In die spreekwoordelike Dawid-teen-Goliat-stryd het die mediareus Primedia die Afrikaanse radiostasie by die uitsaaiklagteowerheid aangegee.
Topspeler bevraagteken All Whites-naamsverandering
“Eintlik gaan dit my verstand te bowe – gaan hulle dan ook die All Blacks se naam verander?”
Hof besluit oor borgtog vir Papapavlou-vrou
“Die wiele van geregtigheid draai en uiteindelik sal die waarheid seëvier.”
#JongStemme: Jongmensbestaan op Orania
In ’n dorp waar Afrikaners gekonsentreerd woon, kan ons egter makliker ons Christelike waardes en beginsels handhaaf. Hier is ons bestaan eintlik régtig heel normaal, skryf Annemarie Pretorius.
Europeër raap historiese wynplaas vir R52 miljoen op
Meer as 2,4 miljoen mense van oor die wêreld het aanlyn ingeskakel om te sien hoe dié 329 jaar oue plaas aan die hange van die Simonsberg in Stellenbosch opgeveil word.
NGV: SA medici reeds op pad landuit
Meer as 85% van gesondheidswerkers in Suid-Afrika is oortuig dat die instelling van die NGV daartoe sal lei dat gesondheidswerkers die land verlaat.
Van Toulouse en (dalk) Toulon: Jy verstaan Kolbe se gewildheid
“Cheslin was briljant en hy sorg vir soveel energie. Terselfdertyd is hy een van ons belangrikste spelers en hy was oudergewoonte weer oral op die veld – dit is wonderlik om hom in die span te hê.”
Video: Die toekoms binne met Virgin se Hyperloop
Jy sal dalk teen 1 078 km/h met die Hyperloop kan ry.
Grootkop in avo-bedryf sterf
Ernst was veral bekend vir die kweking en uitvoer van die Maluma-avokado, ’n besonderse en internasionaal gesogte avokadokultivar.
Liggaam in Audi se kattebak gevind
Inwoners het gekla van ʼn stank wat van die motor afkomstig was, en die brandweer is ontbied om die motor oop te breek.
Wêreldrekord en Paralimpiese goud vir merkwaardige Jaco
In 2009 is die oud-Middelburger ernstig in Afghanistan gewond toe hy in ’n skermutseling, wat reeds 45 minute geduur het, deur ’n vuurpylaangedrewe granaat (RPG) getref is.
‘Die pad na selfbestuur’: Plan A, B en C – ’n boer maak ’n plan
Plan B gaan oor selfbesluitneming. Waar plan A oor sukkelende staatsinstellings gaan, gaan plan B oor selfhelp-gemeenskapsorganisasies. Waar plan A oor volledige meerderheidsbestuur gaan, gaan plan B oor groeiende selfbestuur. Met plan B raak ons staatsbestand en selfstandig.
Foto’s: Prinses Charlene, gesin herenig in SA
Leefstyltydskrifte oor die hele Europa het die afgelope paar weke koorsagtig bespiegel dat dié koninklike huwelik dalk op die rotse is.
Podlitiek: Werkloosheid, verkiesingstyd en VSA uit Afghanistan uit
In dié week se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste werkloosheidskoers, die munisipale verkiesing en die jongste gebeure in Afghanistan.
Leeus krepeer op Vrystaatplaas
Talle verwaarloosde leeus is op die plaas gevind, asook ʼn vrieskas vol leeukarkasse.
Ondersoek na chemiese storting tydens KZN-oproer amper klaar
Duisende visse en ander seediere het gevrek nadat gifstowwe in die see beland het toe plunderaars die aanleg in Durban aan die brand gesteek het.
Suzuki se Gixxer SF kry blink nuwe baadjie
Die 2021- Gixxer SF het ’n spoggerige nuwe baadjie en so ’n paar klein kosmetiese veranderinge.
Boek: ‘25 Trappe na benede’ – Madelein Rust
Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlaken lipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alter ego.
Skatte uit Strijdom-huis nou deur Erfenisstigting bewaar
Verskeie van die artefakte, soos skilderye, portrette, Strijdom se tikmasjien, ʼn familiebybel en selfs pres. Paul Kruger se pyp, sal nou deur die Erfenisstigting ingeneem, nagegaan en gerestoureer word.