Dié jeugverhaal bevat meer ratverwisselings en onthullings as ʼn hele TV-reeks.
Alles vir Donderdag 26 Augustus 2021
Taalgebruik: verveeld of vervelig?
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “verveeld” en “vervelig”. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
‘Dit voel onwerklik,’ sê parapleeg ná 15de goud
Sarah Storey was net 14 jaar oud toe sy haar Paralimpiese buiging by die Barcelona-spele in 1992 gemaak het.
Resep: Wortelkoek
Hierdie koek lyk sommer of hy gereed is vir ʼn heerlike teepartytjie.
Kosbare Afrikaner-gedenkwaardighede veilig in museumstoor
“Dit is natuurlik aandenkings soos dié wat ʼn mens absoluut sprakeloos laat. Jy wéét dit is belangrik en dat dit deel was van ʼn baie historiese gebeurtenis.”
Verbruikersake: Keer só dat jou motor teruggevat word
Ina Opperman het gaan kyk wat jy kan doen om te keer dat jou motor teruggevat word.
Ondersoeke na weermag se peperduur Interferon-aankoop sleep voort
Die aankoop van die amper een miljoen dosisse van die sogenaamde wondermiddel het die weermag sowat R260 miljoen gekos.
Hlophe dalk binnekort in staat van beskuldiging
Die saak sal nou ingevolge die Grondwet na die Nasionale Vergadering vir ʼn besluit verwys word.
Onbetaalde ANC-werkers wil van Donderdag staak
Werkers sê dit is onaanvaarbaar dat hulle tot sondebokke vir die ANC as organisasie se finansiële wanbestuur gemaak word.
Covid-19-statistieke: Meer as 80 000 sterftes nou bevestig
Die positiwiteitskoers het sedert ʼn dag gelede gestyg.
Gedagte vir die dag: Ware seën
Prys God, die Vader van ons Here Jesus Christus, voortdurend, want Hy is wonderlik goed vir ons! Deur wat Christus gedoen het, het Hy ons geseën met elke geestelike seëning wat daar in die hemelsfere is. (Efesiërs 1:3)