Dié driejaarkwalifikasie fokus op aspekte soos finansiële, data-, onderhoud- en plaasbestuur en bestaan uit ’n teoretiese én praktiese komponent.
Lees meerAlles vir Vrydag 27 Augustus 2021
Slegs een selfmoordbom in Kaboel – Pentagon
“Ons glo steeds dat daar geloofwaardige bedreigings is … spesifieke, geloofwaardige bedreigings.”
Nog veiligheidsmaatreëls vir getuies oorweeg ná moord
Dít ten spyte daarvan dat die spesiale ondersoekeenheid steeds nie die moord op Babita Deokaran met sy ondersoek na bedrog kan verbind nie.
HS Eldoraigne-hoof vir eers weer uit pos
Die beheerliggaam gaan in dié stadium nie voort met regstappe nie. “Die besluit is nou in die hande van die departement.”
Bus tref siggestremde in Paralimpiese dorpie
Volgens die organiseerders het ’n elektriese bus op ’n voetoorgang “kontak gemaak met ’n siggestremde voetganger”.
ToekomsVenster: ’n Verhouding met God
Koester jy die verhouding wat God tussen julle tot stand gebring het? Hoe doen jy dit en wat is die vrug daarvan?
Belarus-atleet verkoop medalje vir duisende
Krystsina Tsimanouskaya was vroeër vandeesmaand in Belarus se spervuur nadat sy die land se atletiekfederasie by die Olimpiese Spele in Tokio gekritiseer het.
Foto’s: Kaapprovinsies in wit getooi
Sosialemediagebruikers het talle foto’s van berge met sneeukappies en sneeubedekte bome, velde en paaie op Facebook en Twitter gedeel.
Spele: Só lyk medaljewenners se prestasiebonusse
Min. Mthethwa het gesê medaljewenners se afrigters sal ook beloon word.
Sóveel kos ambulans jou in SA
Die Covid-19-pandemie het mense veel meer bewus gemaak van die kans dat iemand dalk dringend gesondheidsorg kan benodig.
Verf jou eie keramiekskottel
Omskep ʼn koue wintersmiddag in ʼn kreatiewe een deur op ʼn bisque-skottel met gekleurde, permanente merkpenne en akrielverf te teken, te skryf en dan te verseël.
Buffels en bulte in Baviaanskloof
Wie’s bang vir Baviaans? Daar’s grotte en klowe en watervalle en ongediertes by die duisende in hierdie mega-reservaat, en dis gewis die wildste trap wat jy in Suid-Afrika op ʼn ysterperd kan aanpak.
Skool wil R1 miljoen insamel vir behoeftige leerders
Hoërskool Centurion wil verseker dat al sy leerders wêreldgehalte-onderrig ontvang.
‘Spoorloos’-akteurs in nuwe Corné Pretorius-video te sien
“Ek dink ons het ʼn album gemaak waarop Corné trots kan wees.”
Hollywood: Nuwe ABBA-musiek glo binnekort te hoor; lokprent vir Diana-fliek maak opslae
Dit sal dié Sweedse popgroep jongste musiek in 39 jaar wees.
Man ná twee (koue) aande op Tafelberg gered
“Ons was erg bekommerd oor Filante, weens die stormweer wat Kaapstad Donderdagmiddag getref het. Dit was bitter koud en hy het ʼn dag laas geëet of gedrink.”
Verbruikersake: Maak reg vir somerstorms en skade
Ina Opperman het gaan kyk wat jy moet doen om seker te maak dat jou beursie nie leeg raak weens stormskade nie.
Grasietydperk vir rybewyse weer verleng
Volgens die departement van vervoer is 1,2 miljoen van die 2,8 miljoen bestuurslisensies wat verval het, nog nie hernu nie.
Japanse gasvryheid, komplimente van die Lexus
Dit is pragtig, uiters luuks met elke denkbare funksie, en die enjin is lekker sterk.
Sewe vas vir amptenaar se skietdood
Die polisie het inligting ontvang wat deurslaggewend tot die inhegtenisnemings was.