Sommige onderwysers meen egter die agterstand in skole kan vererger indien die Oktober-vakansie geskrap word.
Alles vir Vrydag 27 Augustus 2021
Jonges by die duisende ingeënt
Die regering oorweeg dalk binnekort voorstelle vir ʼn verpligte inentingsbeleid.
Een worsbroodjie = halfuur korter lewe
Luidens die Amerikaanse navorsingsverslag gaan soveel as 27 sekondes van jou lewe verlore vir elke gram verwerkte vleis wat jy eet.
‘Survivor SA’: Buiteperd se vlam geblus
Vermy dié berig as jy die reeks volg en nog nie na Donderdagaand se episode gekyk het nie.
Nóg ’n mediese terugslag vir Cairns
Volgens sy familie het hy tydens ’n noodhartoperasie in Sydney ook ’n spinale beroerte gekry wat hom verlam in sy bene gelaat het.
Video: Dokters waarsku oor jongste TikTok-uitdaging
Dié jongste TikTok-uitdaging behels dat ʼn persoon oor ʼn stapel melkkratte, wat in die vorm van ʼn piramide gepak is, moet loop sonder om te val.
Waterbeperkings vir Tshwane
Die beperkings tree dadelik in werking en geld die hele metro.
Toulon wil beursie vir Kolbe oopmaak
Toulon sal glo ’n stewige fooi van €1,8 miljoen aan Toulouse moet betaal, terwyl Kolbe dan self ’n jaarlikse salaristjek van €1 miljoen (ongeveer R17,5 miljoen) in sy sak kan steek.
Vrouepolisielid in winkel doodgeskiet
Twee onbekende verdagtes het die sersant en haar kollega se wapens by hulle afgeneem en toe een van die beamptes in die kop geskiet.
Kleuter (3) verdrink in riooldam
Klein Liam Cloete het in ’n stadium teruggekeer huis toe om water te drink voordat hy weer saam met sy maats gaan speel het. Hy het nie weer teruggekom nie.
Artikel 25-komitee kry wéér uitstel
Verdere oproepe vir openbare insae word as rede vir die uitstel aangevoer.
Faf weer gereed vir aksie ná harsingskudding
“Dit was ’n taai drie maande.”
Resep-video: Eenskottel-aandete
Baie kos, min moeite, minder skottelgoed. Wie sal dan nee kan sê?
Vyf beseer in botsing in reënweer
Die ongeluk het tussen die Pearl Valley-gholflandgoed en die Drakenstein-gevangenis digby die Paarl plaasgevind.
Met nuwe baadjie boer Tuks Landbou vooruit
Tuks Landbou sê sy doel is om jong leiers te ontwikkel en aan hulle blootstelling te gee, asook om landbou- en landbouverwante studente op die toekoms voor te berei.
Boek: ‘Miskien is daar hoop’ – Johann Voges
God is met ons op pad, ook in en deur die alledaagse skryf God self ons lewensverhaal vol hoop.
Dodetal styg ná ontploffings in Kaboel
Amerikaanse bevelvoerders het gesê hulle is op hul hoede vir nog aanvalle by die lughawe.
Gesin op Botrivier-plaas oorval
Die verdagtes het die gesin vasgemaak en hulle van waardevolle items beroof.
AfriForum steun wysigingswetsontwerp op Rampbestuurwet
Belangstellende individue en groepe wat kommentaar op die wetsontwerp wou lewer, het tot Donderdag kans gehad om dit te doen.
Covid-19-statistieke: Byna 13 000 nuwe gevalle
Nog 12 771 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.